Sneeu op Van Reenen

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Fearless

Pack Dog
Joined
Apr 9, 2012
Messages
498
Reaction score
0
Location
Ladysmith
Bike
Kawasaki KLR 650
Ek en Broncoza op met Van Reenen se dienspad en af teen De Beers pas. Hierdie net voor Van Reenen.
 

Attachments

  • 09082012085-001.jpg
    09082012085-001.jpg
    462.2 KB
Die village op Van Reenen.
 

Attachments

  • 09082012088-001.jpg
    09082012088-001.jpg
    376.8 KB
Van Reenen stasie
 

Attachments

  • 09082012090-002.jpg
    09082012090-002.jpg
    334.8 KB
Star Stop op Van Reenen met sneeu skade en koffie.
 

Attachments

  • 09082012092-001.jpg
    09082012092-001.jpg
    373.3 KB
Oppad na De Beers pas. Don't bring a knife to a gunfight.............or a front wheel drive car in thick snow!!!
 

Attachments

  • 09082012094-001.jpg
    09082012094-001.jpg
    344.4 KB
Witter as wit.
 

Attachments

  • 09082012086-001.jpg
    09082012086-001.jpg
    410.9 KB
  • 09082012089-001.jpg
    09082012089-001.jpg
    279.1 KB
Haal jou bleddie helmet af. Die mense wil jou gesig sien.
 

Attachments

  • 09082012095-001.jpg
    09082012095-001.jpg
    270.1 KB
Dis beter. Maar ek moet se dit was nogal koud.
 

Attachments

  • 09082012096-001.jpg
    09082012096-001.jpg
    252.4 KB
Ons is gister per kar deur die sneeu en het 'n paar keer gewens ek was op die bike. Hoe het dit gevoel op die ys? Ek sal dink dis iets tussen nat pad en dik sand / modder?
 
Sneeu kan jy nog mee sukkel maar as dit ys geword het bly weg. 'n Hele klomp voertuie was voor ons oor die pad en ons het traction gehad, maar andersins sou dit maar geknor het. Omtrent die meeste fun wat ek gehad het sedert TV.
 
Die een was een van twee wat by ons verby is op die R103 tussen Esrcourt en Mooirivier. Ek het hulle so beny, op daai stadium was ek reg om twee baie mislukke kinders in die kar te vermoor
 

Attachments

  • IMG-20120809-00116.jpg
    IMG-20120809-00116.jpg
    161.6 KB
luv2ride said:
Die een was een van twee wat by ons verby is op die R103 tussen Esrcourt en Mooirivier. Ek het hulle so beny, op daai stadium was ek reg om twee baie mislukke kinders in die kar te vermoor
Laai die kinders in die sneeu af sodat die ander motoriste hulle sneeumanne kan maak.
 
Nee kyk jou alias pas by jou. Hoe glad is daai yspad vir 'n bike? Gaan die voorwiel nie net wa hy wil nie?
 
Top