So bietjie hulp nodig met roetes in Cederberg omgewing asb!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pote

Pote
Joined
Nov 3, 2009
Messages
6,271
Reaction score
5
Location
Bellville Cape Town
Bike
BMW F800GS
Hi Almal

ek en so paar vrinne wil graag die naweek van die 20ste of 27ste (besluit nog) die Cederberge besoek, ek oorweeg tans om by Jamaka uit te span maar benodig asb hulp met roetes in daardie omgewing vir die Saterdag en Sondag wat newbie friendly is, enige input sal baie waardeur word. :thumleft:
 
Top