Beplan jy dalk 'n trip na Nieuvoudtville of Cederberge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Duif

Pack Dog
Joined
Apr 30, 2014
Messages
267
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS
Hi daar, hier is nou 'n bargain vir almal wat die lekker grondpaaie hier in ons area wil kom ry. Ek plaas die advertensie namens die organiseerder en met sy toestemming. Jonny wil graag ons bikers akkommodeer en met ons ondersteuning kan daar nog 'n biker vriendelike plek in ons omgewing ontstaan. Nieuvoudtsville is goed geleë en vandaar is daar verskeie roetes en passe om te ry, so kom ons ondersteun hom en ek glo hy sal mooi vir ons sorg. Jonny self is nie 'n biker nie, maar kosmaak is sy spesialiteit. Ek dink die prys is regtig billik en die prys is geldig vir die volgende paar naweke.
Julle kan hom kontak by die nommer op sy advertensie.

Advertensie - Jonny Bones​

8 BIKERS WEEKEND SPECIAL. (R4800)
1-Vrydag en Saterdag slaap 8 in Cecilia's Cottage op Nieuwoudtville.(DSTV, SWEM)
2-Braai geriewe binne en buite met hout.
3-Sirloin Steak vir 8 (reg om te braai), bakbrood en slaai(Vrydagaand)
4-Breakfast by Bagdad Cafe (Saterdag oggend )
5-Braai tjops, wors en slaai vir 8(reg om te braai Saterdagaand)
6-Buffet middagete by Bagdad Cafe Sondag 1uur.
7-Kis bier in yskas.
8-Enige spesiale versoeke is meer as welkom en sal waar menslik moontlik vervul word.
9-Veilige, onderdak parkering vir bikes.
Sakel asseblief vir Owen Mc Gregor by 0840658464 vir julle bespreking. Groete Jonny Bones
 

Attachments

  • Screen Shot 2016-10-05 at 16.45.12.png
    Screen Shot 2016-10-05 at 16.45.12.png
    276.7 KB · Views: 95
  • Screen Shot 2016-10-05 at 16.45.51.png
    Screen Shot 2016-10-05 at 16.45.51.png
    229.2 KB · Views: 97
Top