Quagga
Pack Dog
- Joined
- Feb 18, 2014
- Messages
- 102
- Reaction score
- 2
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- Honda XRV 750 Africa Twin
Ek soek asb raad vir my 2004 XT 600.
Die fiets is op 15 000 km deeglik gediens, spark plug, filters ens. maar het van 'n tyd terug begin backfire en sluk sodra ek deur 'n dip of oor 'n bump gaan en veral erg wanneer ek op sinkplaad pad ry. Die laaste tyd kan dit glad nie meer versnel sonder dat die fiets heeltemal aan die backfire gaan nie. Hy doen dit sodra die revs hier tussen 2500 en 3000 kom. Dan skiet hy so kwaai dit klink na oorlog. Daar is nie enigsins aan die mixture skroef gestel nie.
Ek bly in die karoo ver van eninge agente en sal as ek nie die probleem self kan uitsorteer nie die fiets noodgedwonge na 'n groot plek moet neem.
Dankie
Conrad