blackbird
Race Dog
SOLD.2012 GS1200, 175000 km, fiets is in n goeie kondiese vir sy kilos. Tot 46k deur Danford gediens en verder in Pta deur Mark Dickenson en Mike Bester. Ek het maks 1000km grond gedoen, maar baie lang teer toere in SA. Op 153 het seel voor op ratkas begin lek, Mark het toe al die seels op enjin en ratkas vervang en die koppelaar.
Ek dink in die huidige mark sal ek Swop vir n mooi Corsa 1.6 of 1.7 bakkie, n 1600Bantam of n toererusde kamp sleepwa wat deure en laaie het.
Om twee Gs's te he is onregverdig teenoor die 2012
Ek dink in die huidige mark sal ek Swop vir n mooi Corsa 1.6 of 1.7 bakkie, n 1600Bantam of n toererusde kamp sleepwa wat deure en laaie het.
Om twee Gs's te he is onregverdig teenoor die 2012