Something different â?? A Tri Mode Adventure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Jaaaiikes, wa ga hie aaaaan?
 

Attachments

  • untitled.jpg
    untitled.jpg
    44.2 KB
Fouriekop,jy sou darem nie so lekker gele het as Bus naby was nie... :imaposer:
 
Ek ken ander ouens wat so lekker uitclutch by die einde van die trip.  ;D
...daai ou in die BikeSA!
 
Ja ja ja... net ge-dut vir 'n oomblik. (maagie vol...)
Dankie aan al die fokkers vir 1 mal naweek, Ons moet meer van vliegvark se "airwing" gebruik maak.
 
Eeerhhmm FIDEL, so vinnig gepraat van 'uitclutch'......net vir die van julle wat nuuskierig is oor waarhom hy so vinnig weggejaag het Elandsbaai toe en julle nie saam genooi het nie....  :imaposer:  ....ek het darem nou ook weer gesien dat dit maak nie saak hoe tuff jy is nie, hoe ver jy kan wheelie nie of hoe diep die modder is waardeur jy kan jaag nie......daar is niks wat `n man so sag maak soos Muffy(a.k.a Mrs.Fidel) se ou pers blommetjie kussingslopie nie. Shweeet.
 

Attachments

  • 27092008(001).jpg
    27092008(001).jpg
    64.1 KB
dustsucker said:
......daar is niks wat `n man so sag maak soos Muffy(a.k.a Mrs.Fidel) se ou pers blommetjie kussingslopie nie. Shweeet.

Ag Cute  :-*
 
Hy was so moeg, omdat hy tot bo-op die sand duine gery het met die ou beemer en die DR het iewers in die middel omgedraai... oja tot die isuzu 2x4 het daar boo gekom.... en wys nou die foto waar die beemer sand eet op die plek waar jy geval het, ek weet jy will jou ou donner  >:D
 
Daai slaapie van jou was die aand voor die duin...........maa hi is daai pic van jou :imaposer:
 

Attachments

  • DSC06176-s.jpg
    DSC06176-s.jpg
    35.5 KB
dustsucker said:
Eeerhhmm FIDEL, so vinnig gepraat van 'uitclutch'......net vir die van julle wat nuuskierig is oor waarhom hy so vinnig weggejaag het Elandsbaai toe en julle nie saam genooi het nie....  :imaposer:  ....ek het darem nou ook weer gesien dat dit maak nie saak hoe tuff jy is nie, hoe ver jy kan wheelie nie of hoe diep die modder is waardeur jy kan jaag nie......daar is niks wat `n man so sag maak soos Muffy(a.k.a Mrs.Fidel) se ou pers blommetjie kussingslopie nie. Shweeet.


Shhhhh.......die Kleinbaas slaap.
 
Does'nt seem like anyones gonna do the dirty on me, so ill have to come clean myreself.
On sat i snuck back to Elands where i met the misus and family at Venstersklip Camp and Accom. What an awesome place to stay.

Its 4km out of Elands on the R365 along the river. You camp right on the vlei's edge.
Here the birds wake you up, not Fourie-Kop's boom saagery. :D


Jacko was asking for camp sites the others day, well this one come highly recommended.  ;)

The hut is for bird viewing. Take your loved one with, you can talk about the birds and the bees.
 

Attachments

  • P1010268.JPG
    P1010268.JPG
    55.5 KB
  • P1010272.JPG
    P1010272.JPG
    57.1 KB
  • P1010274.JPG
    P1010274.JPG
    81.9 KB
  • P1010273.JPG
    P1010273.JPG
    71.4 KB
The next morning, the chaps came out to meet me. Firstly, i had to do, erm...minor repairs on FourieKops  BM  :-\...and then we could leave.

We shot down to Aurora where we met the Flight squad (Air support). We had the best chow at Helmut's Restaurant. This poor toppie does everything on his ace, cooking, serving, etc, but boy was that a solid meal! ....das ist gout ja. :)

Plus Helmut hobbles along on a bust up foot from a Skydiving accident while hes doing all this. Respek old timer. ;)

 

Attachments

  • DSC06183-s.jpg
    DSC06183-s.jpg
    82.3 KB
  • P1010300.JPG
    P1010300.JPG
    69 KB
  • P1010296.JPG
    P1010296.JPG
    68.7 KB
  • P1010294.JPG
    P1010294.JPG
    66.6 KB
Looks like you guys had an awesome ride and time, I think that is the first air support I have seen.
 
Nice RR.

Respek vir F-kop om by die ander manne te hou met die BM.  Daai bike like die veld.  Het op Baviaans gesien hy wil net off road!!!
 
Top