Storieboek ride to the Bash day 2

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Oh, en die dose wat julle kak moes gaan casavac het word nie genoem nie??

Ek dink die meeste ergste was daai skerm wat jy op gehad het. Daai di g het met mu kop gesmokkel al die pad uit daai sand uit
Ja ja Louis

Hiermee wil ek jou formeel voor al die getuies op hierdie cyber platform bedank vir die eer wat jy gehad het om my bike uit te ry !!!
Daai touring screen is heerlik veral Sondag oggend op pad terug Kaap toe.
KUDUS aan Louis Zander
 
Oh, en die dose wat julle kak moes gaan casavac het word nie genoem nie??

Ek dink die meeste ergste was daai skerm wat jy op gehad het. Daai ding het met my kop gesmokkel al die pad uit daai sand uit
Ja nee kyk van al die bikes wat agter gebly het, was dit die noob wat sy eie bike gaan uitry het. @Fillmore
Die ander manne het "gerus" terug by die kamp. Bleikbaar was die rus ook harde werk :ROFLMAO: :ROFLMAO: :cool: :ROFLMAO: :ROFLMAO:
 
Dankie vir die prentjies.......ek is moer spyt ek kon nie die een saam doen nie.....daar sal jare nog oor die nuwe toerleier gepraat word om die vuur:D(y)
Ons onverskrokke generaal toon besonderse leierskap eienskappe... blink toekoms le voor vir die jong man. Dondergaand n oornag sensasie geraak !!!
 
Now I realize why @JustBendIt did not sound too worried when the word got out in camp that riders were stranded...:coffee:
Was not the first time that @Kamanya and I have had to rescue these very same people ... they have a reputation for this

In fact they will pay extra for any future rides we organise because they are guaranteed to have so much fun and extra experiences compared to everybody else
 
That is not fair. The KTM overheated. Blinkes was fine
 

Attachments

  • DSCN3613-L.jpg
    DSCN3613-L.jpg
    177.9 KB
  • DSCN3611-L.jpg
    DSCN3611-L.jpg
    212.4 KB
Top