Suid Kaap bikers: Jakhalsdans - Loxton - FULLY BOOKED!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Trailrider

Bachelor Dog
Joined
Dec 10, 2006
Messages
11,238
Reaction score
4
Location
George
Bike
Honda TransAlp XL700V
Die bekroonde skrywer, Deon Meyer, het 'n draaiboek geskryf, Jakhalsdans. Die rolprent is op Loxton verfilm. Die première van die film is op 27 Februarie op die plaas Jakhalsdans, onder die sterre!

Loxton hoop om 400 mense vir die vertoning daar te kry. Kaartjie verkope sal bydra tot die skool en die kinders se toekoms. Ons het 10 kaartjies laat uithou vir ons groepie so plek is beperk. Spring nou as jy wil saamgaan!

Ons gaan 'n heerlike sirkel roete ry. Hier is 'n geleentheid om bietjie verder uit ons omgewing weg te kom en nuwe paaie te verken.

Koste: R280 per persoon. Net 10 plekke beskikbaar.

https://trailriderreports.blogspot.com/2006/10/planned-rides.html
 
Top