De Doorns Verkenning

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Weedkiller - Adie said:
Hierdie is nou my tipe trip.  Net jammer ek kan (sal) dit nie heeltemal as 'n solo trip aandurf.  Moet miskien 'n paar manne bymekaar kry vir 'n 'rerun'  >:D

Adie
As jy die datum gekies het, laat weet my.  :ricky:
 
Die mense wat die Paas naweek hierna toe sou kom het gister aan kanseleer. :'(
As iemand dalk die naweek wil kom berg padjies wil kom ry. R1000.00 per nag vir 6 slaap plek.

As van die manne en meisies die area wil besoek kan julle 'n naweek daarvan maak en ons plaas en gastehuis besoek. Op die plaas is lekker berg padjies. Kyk na  https://www.airbnb.com Ratelbosch farm Self-catering De Doorns, South Africa.

https://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/ratelbosch-selfsorg

First come first serve.

0824117101
 
Sal jy asseblief Duncan Briggs se nommer vir my PM.
Ek dreig al lankal om daardie tonnels en monument te gaan verken. Het dit een maal vanaf Matroosberg stasie benader maar was gou by 'n geslote hek langs die spoor en moes omdraai.
Sal waardeer.
 
Dankie vir in intresant en gooie RR.
Peechas is nogal baie goed.  :thumleft:

Stones said:
Sal jy asseblief Duncan Briggs se nommer vir my PM.
Ek dreig al lankal om daardie tonnels en monument te gaan verken. Het dit een maal vanaf Matroosberg stasie benader maar was gou by 'n geslote hek langs die spoor en moes omdraai.
Sal waardeer.

Gestuur[emoji1303]

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Adriaan.theron said:
Ri said:
Hierdie lyk na 'n lekker rit - baie dankie vir die deel en die foto's

Goeie ontbyt is nie te versmaai nie... :drif:

As jy nie omgee dat ek vra nie, met wie praat mens vir toestemming om die spoor pad te ry?

Duncan Briggs, ek sal sy nommer vir jou PM

Sent from my iPhone using Tapatalk

As ek mag, en hy nie omgee nie, kan jy sommer sy nommer hier opsit. Ek is seker daar is n paar manne wat graag daar sal wil gaan ry, sonder om hom toe te gooi
 
MRK Miller said:

Ek stem saam ja, daar is tye wat ek ook maar skaars op die forum is en nie die versoeke sien nie.

Duncan Briggs
(076) 694-6223

Sent from my iPhone using Tapatalk
 
Top