Suid-Kaap.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 16, 2010
Messages
44,694
Reaction score
10,763
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure
Ek en my baie beter helfte gaan van Maandag die 23ste tot so die 2de/3de Jan op Mosselbaai tuisgaan, en beplan om met die karretjie baie grondpasse en paaie te verken op dagtrippies en miskien n een dag uitslaap.
Ek wil weer 7 passe doen, maar sal graag by julle wil hoor wat is nog die moeite werd.

My kar loop enige plek waar n GS kan loop.
 
Top