Survivor list Verneukpan

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hope; was so 15h00 terug in Kaap. Baie dankie Hingsding vir al jou reeling. Dit was baie lekker.
Dankie ook vir al jou moeite en rondry met beseerdes.

Arfar word vandag van Upington Hospitaal na Kaapstad ( weet nog nie waar) oorgeplaas. Upington se ortopeet op vakansie, so hy gaan hier geopereer word. Sy linker been onder knie omtrent in helfte van offroad boots is altwee pype ( bene) gebreek.
 
Hingsding jy en die mense wat jy genoem het, het julle gatte afgewerk, en die naweek was n reuse sukses danksy julle.
Julle kon nie veel pret gehad het nie.
As dit nie vir jou reelings en jou backup span was nie sou ek en die Valiant nooit die pan kon sien nie.
Ek sien ek het 1830 kilos gery sonder enige mishaps (dis nou as jy nie die enetjie a.g.v. die te veel brakwaterm drink bytel nie).
Ek het gewonder hoekom julle ouens se water so snaaks smaak nou weet ek dis om julle mae los te hou!
 
Vis Arend said:
:eek7:  Wat is dit met Verneukpan? 

Wens julle alle sterkte toe en word gou gesond.   :thumleft:
Wat my persoonlik bietjie onkant gevang het was die grond paaie wat net eenvoudig nie ophou nie.
Selfs die laaste stuk van Brandvlei na die pan toe was 120 km se konsentreer en dan dink mens jy is naby as jy op Brandvlei kom!
 
Some pics:
 

Attachments

  • WP_20130629_002.jpg
    WP_20130629_002.jpg
    92.2 KB
  • WP_20130629_009.jpg
    WP_20130629_009.jpg
    80.1 KB
  • WP_20130629_021.jpg
    WP_20130629_021.jpg
    68.2 KB
  • WP_20130629_039.jpg
    WP_20130629_039.jpg
    43.8 KB
  • WP_20130630_003.jpg
    WP_20130630_003.jpg
    58 KB
  • WP_20130628_013.jpg
    WP_20130628_013.jpg
    123 KB
Paar pics  ;)
 

Attachments

  • DSC_0157 (Medium).JPG
    DSC_0157 (Medium).JPG
    71.3 KB
  • DSC_0156 (Medium).JPG
    DSC_0156 (Medium).JPG
    62.8 KB
  • DSC_0149 (Medium).JPG
    DSC_0149 (Medium).JPG
    43.4 KB
  • DSC_0148 (Medium).JPG
    DSC_0148 (Medium).JPG
    39.5 KB
  • DSC_0147 (Medium).JPG
    DSC_0147 (Medium).JPG
    52.8 KB
  • DSC_0144 (Medium).JPG
    DSC_0144 (Medium).JPG
    71.2 KB
  • DSC_0135 (Medium).JPG
    DSC_0135 (Medium).JPG
    127 KB
  • DSC_0130 (Medium).JPG
    DSC_0130 (Medium).JPG
    59.4 KB
  • DSC_0121 (Medium).JPG
    DSC_0121 (Medium).JPG
    80.9 KB
  • DSC_0146 (Medium).JPG
    DSC_0146 (Medium).JPG
    45.9 KB
nog  :biggrin:
 

Attachments

  • DSC_0251 (Medium).JPG
    DSC_0251 (Medium).JPG
    26 KB
  • DSC_0357 (Medium).JPG
    DSC_0357 (Medium).JPG
    25.8 KB
  • DSC_0339 (Medium).JPG
    DSC_0339 (Medium).JPG
    36.6 KB
  • DSC_0336 (Medium).JPG
    DSC_0336 (Medium).JPG
    34.3 KB
  • DSC_0333 (Medium).JPG
    DSC_0333 (Medium).JPG
    33.2 KB
  • DSC_0264 (Medium).JPG
    DSC_0264 (Medium).JPG
    53.2 KB
  • DSC_0238 (Medium).JPG
    DSC_0238 (Medium).JPG
    36.8 KB
  • DSC_0216 (Medium).JPG
    DSC_0216 (Medium).JPG
    42.6 KB
  • DSC_0189 (Medium).JPG
    DSC_0189 (Medium).JPG
    65.2 KB
  • DSC_0167 (Medium).JPG
    DSC_0167 (Medium).JPG
    55.6 KB
Ouman was darem ook so by 15h30 by die huis. baie dankie aan Stoffel en iedereen wat gehelp het met die naweek se reelings. Dankie aan Ballas wat my oortuig het om te ry en die manne wat saam gery het op verskillende stadiums oor die naweek.

Het net 'n paar papwiele gehad en balanseergewigte op die voorwiel verloor. Plan gemaak wat my darem toegelaat het op so teen 130 -140 huis toe te kom.

Sterkte aan almal op die krukkelys!
 

Attachments

  • IMG-20130629-00578.jpg
    IMG-20130629-00578.jpg
    92.5 KB
  • IMG-20130630-00586.jpg
    IMG-20130630-00586.jpg
    76.9 KB
Ek is bly jy is veilig by die huis Ouman, ek het so 12:36 hier in getrek. 'n Warm stort was nog nooit so lekker nie. Dankie vir die oppas van die pan af.  :thumleft:
 
So what happened?

The accidents I mean.
 
Kaboef said:
So what happened?

The accidents I mean.
Two of them were high sides
1st picture Safaritruk's blind corner,
2nd picture Mambat's on the pan. Look at where he ended up behind the bakkie, from the point of first impact with the high side, in the foreground
 

Attachments

  • 100_2104.JPG
    100_2104.JPG
    30 KB
  • 100_2113.JPG
    100_2113.JPG
    33.3 KB
Eina!
Hope the four damagees heal quickly
 
Hi Guys

I am back in Cape Town........lekker to be home!
I am AGAIN pretty banged up but seems not too much broken,
Some more ribs, right pinkie, some toes and a bone in my arm.
Also had a proper concussion!

I just want to say a huge thank you to
Rynet for being a mother hen and keeping me calm, phoning my wife and looking after all my stuff!
Katana for sorting out all my stuff and the help!
Aldo for so generously driving me all the way through to Kenhard and packing up my gear!
JC and Hinksding for sorting out my bike...... Still not sure where she is and I don't really care right now anyway!
Sorry if I left anybody else out.... My memory is a little fuzzy???
You guys were all amazing, THANK YOU SO MUCH FOR THE HELP!

I hope Sparky and Safaritruck are healing up nicely.
Please spare a thought for Arfar, the main is in serious pain and still in Upington.
But even so we had allot of laughs the two of us...... Mostly giggling like little girls
Thanks to the pain!
You have never seen so much sand in beds as our two.....straight for the Pan 
That man knows how to keep a positive outlook.... Thanks Arfar 

Thanks Hinksding for organizing such an awesome weekend, I am really sorry that I stuffed it up
For some people that just wanted to chill and watch the sunset over the pan......sorry 

I think I am going to take the very wise advise from Fenderbender...
Take up pigeon racing!

Thanks again for all your concern and calls I could not return...much appreciated!

Cheers

Mambat


 
Laat ek net se, daai man van Donford het balls... Hy ry blykbaar net al twee maande met 'n kleiner fiets, en daar gaan hardloop hy almal weg op die pan (Die lc se skuld sekerlik), en gaan powerslide sommer met die baas se bike.

Dis die selfde ou wat my die oggend gese het hy voel bietjie skrikkerig, en is bang hy is te stadig. Al wat ek toe se is blaas jou bande af en wees veilig.

Kyk dan nou net so... :thumleft:
 
Alducor said:
Laat ek net se, daai man van Donford het balls... Hy ry blykbaar net al twee maande met 'n kleiner fiets, en daar gaan hardloop hy almal weg op die pan (Die lc se skuld sekerlik), en gaan powerslide sommer met die baas se bike.

Dis die selfde ou wat my die oggend gese het hy voel bietjie skrikkerig, en is bang hy is te stadig. Al wat ek toe se is blaas jou bande af en wees veilig.

Kyk dan nou net so... :thumleft:

And he did not end up in hospital  ::)
 
Top