Suzuki DR500S Tribute

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
tau said:
Is alles op julle plaas geskiet????

Stunning video, jy wil nie dalk my Dakar 2014 Promo doen nie????

Ja, die video is als op die plaas geneem. Ek het daar groot geword en ken die plek baie goed.

Dakar promo? Klink soos 'n lekker projek... hoekom nie.
 
Top