Piet
Race Dog
- Joined
- Mar 18, 2010
- Messages
- 1,213
- Reaction score
- 3
- Location
- Queensland, Australia
- Bike
- Kawasaki KLR 650
Die gesegde lui "van uitstel kom afstel".
Hierdie toer is alreeds meer as 12 maande terug voltooi en my nooi skimp nou al vir min of meer net so lank dat ek die verslag moet neerpen. Ek verruil dus dan graag die gesegde hierbo vir “eerder laat as nooit” of “agteros kom ook in die kraal”...
Hier is hy nou: Ons Swaziland/Diepgezet toer, einde laasjaar.
DSC05841 by Pieter Pienaar, on Flickr