masehare
Race Dog
Dankie Zanie! Wel gedaan met die Grootrivierpoort pad - hy is maar lekker kaaak. Ons het dit laas jaar met die XR's gedoen en baie ge-suffer.
Ja ou Rassie. Daai trip sal ons seker nooit vergeet nie :3some: :3some:RASSIE_ said:Hats off to you Zanie, daai Grootrivier Poort het 4 manne in ons groep onkant gevang.
Dankie vir n lekker RR