Tabak Bay between Jacobsbay and Saldanha Day trip

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

mother

Race Dog
Joined
Aug 3, 2009
Messages
3,238
Reaction score
118
Location
Cape Town
Bike
Harley Davidson (all models)
Tabak Bay between Jacobsbay and Saldanha this area apparently used to be an old military training area
Nice to hone some sand skills not too hectic or one can just ride the two spoor roads there.
We popped in there not long ago for a quick Braai on our bikes

 
Kan jy asb 'n pin stuur of op die kaart aandui waar hierdie plek is, asseblief?

Ons kuier by my dogter in Saldanha en ek het met die kar gaan duine soek en ook plek vir braai/piekniek naby 'n stil strand sodat die honde kan saam. Ek het in die duine by Danger Bay gaan karring, maar dit lyk nie of mens naby aan die strand kan kom sonder om seriously te heg & steg nie.
 

Attachments

  • Screenshot 2023-12-26 at 12.34.53.png
    Screenshot 2023-12-26 at 12.34.53.png
    428.9 KB
Kan jy asb 'n pin stuur of op die kaart aandui waar hierdie plek is, asseblief?

Ons kuier by my dogter in Saldanha en ek het met die kar gaan duine soek en ook plek vir braai/piekniek naby 'n stil strand sodat die honde kan saam. Ek het in die duine by Danger Bay gaan karring, maar dit lyk nie of mens naby aan die strand kan kom sonder om seriously te heg & steg nie.
Hi Réhann

Jy hou net reguit met die pad wat in Jacobsbaai ingaan.... die pad maak 'n links draai soos jy die dorp inkom. Bly net reguit op daai pad en dit raak later grondpad. Vandaar kan jy enige
paadjie vat wat in die duine rigting see to gaan en gaan "explore". Jou honde sal dit daar geniet en daar is baie paadjies wat jy net kan ry.

As jy reguit met daai gronpaad wat uit Jacobs baai gaan ry kom jy later aan die agterkant van Saldana by die kleurling woonbuurt uit.
WhatsApp Image 2023-12-26 at 12.52.35.jpeg
WhatsApp Image 2023-12-26 at 12.53.27.jpeg


1703587682607.png
 
Kan jy asb 'n pin stuur of op die kaart aandui waar hierdie plek is, asseblief?

Ons kuier by my dogter in Saldanha en ek het met die kar gaan duine soek en ook plek vir braai/piekniek naby 'n stil strand sodat die honde kan saam. Ek het in die duine by Danger Bay gaan karring, maar dit lyk nie of mens naby aan die strand kan kom sonder om seriously te heg & steg nie.
the road to tabakbaai.jpg
 
Did quite a bit of wandering around before we got to the beach, but it really was worth it. And the dogs loved it.
 

Attachments

  • saldanha01.png
    saldanha01.png
    542.1 KB
  • saldanha02.png
    saldanha02.png
    658.8 KB
Top