Taking my dad on his last ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Hey Briv!! Dis mos hoe 'n mens dit doen! die beste manier om afskeid te neem!

Great stuff man!  :thumleft:
 
Nice report. So many places to go , so little time. I like your pictures. thanks for writing the report. I can relate as I also brought back my dad to the farm this year. thanks
 
Cool.  :thumleft:

Katbergpas is 'n nagmerrie in die nat, paar weke terug gedoen in die nat met 'n pillion, al verskil, ons het opgery en nie af nie.
As jy eers bo is, is die uitsig die moeite werd.
 
Dankie vir almal wat gelees het... en ja dit was iets spesiaals aangesien my pa my die AG 100 gegee het toe 15 word en sodoende my bike liefde gekweek het... Hy het self op sy dae n GS 450 gehad en so nou en dan het ek die ding gehotwire en Aliwal toe geglip vir n joyride  :mwink:

Hiers die AG, ek en my pa.... maar n skamele 12 jaar oud...... was redelike kamera sku maar darem in tarentaal geklits daai dag ;)
 

Attachments

  • IMG_1767 (Small).JPG
    IMG_1767 (Small).JPG
    52.6 KB
Brilliant.  I imagine that it must have been a very rewarding experience.

This way is much better than a cemetery.
 
What a very special ride , thanks for sharing Briv great memories  :thumleft:
 
Top