Grootseun
Race Dog
- Joined
- Jan 31, 2006
- Messages
- 4,806
- Reaction score
- 659
- Location
- The bottom... and digging
- Bike
- BMW F800GSA
Baie Dankie,Awesome fotos met al daai wolke. Moerse lekker area om te ry om daai gravel highways.
Dankie vir die deel
Gelukkig was dit nog koel toe julle daar gery het. Ek het al 50 grade gevoel met browns aan in Klein Karoo. Dan is die water in die waterbottel so warm, jy breek die 2lt bottel se prop af, gooi water in, blaas koud en probeer water in jou lyf kry.
Like jou fiets se kleur ook.
Die wolke is altyd vir my awesome. Daai sou perfek gewees het vir ‘n timelapse as mens tyd gehad het om vir ‘n rukkie rond te hang.
Die fiets se kleur is wat my oog gevang het toe ek die advertensie sien.