XTJoe
Race Dog
Lekker lees dankie Gerhard, like die tailgating fish and chips en coffee stops :thumleft:
roxenz said:That "granny coffin" design of the Flexit looks uncomfortable and stifling (where is the "wind in the face", which is the core of being on a bike?). How about keeping its mechanicals (so the magic "flexit" stuff works), but change the tub to look a bit more "adventurous"?
GeelKameel said:Hi Gerard
Ek sien nou eers hierdie thread! ('n jaar laat )
Baie lekker gelees aan al die kommentare . . .
Ek het laasjaar net 2km gery met daardie sidecar van jou, en kan baie duidelik onthou van hoe totaal anders dit voel (en is) as met twee wiele!!
Daar is werklik geen vergelying nie - die rytegnieke is totaal anders!!
En boonop is julle hier iewers in die WP
Gaan julle dalk in die volgende dae hier in Somerset-Wes omgewing 'n draai maak?
Veilig ry en voorspoedige 2021!
Gérrard said:His and hers. You guess which. I should never have built her a sidecar, but packing space was the selling point :lol8:
petri oosthuizen said:Gérrard said:His and hers. You guess which. I should never have built her a sidecar, but packing space was the selling point :lol8:
Almal dieselfde.
As ons gaan camp dan pak myne ook lekker en lig...........tot ons moet ry.
Sy kry so snaakse kyk, daai kyk wat NET 'n Ma kan he wat 24/7 worry oor haar bloedjies.
Dan gryp sy al wat 'n duvet en kussing en whatever en prop alle gate toe met die stront. Bottels water, pille, NOG muskietgoed en NOG warm baadjies, al is dit 30 grade buite.
Dis asof sy bang is vir 'n nuclear meltdown of iets :
Duidelik extend "jou mense" nie tot in Kaapfontein!! :lol8:Gérrard said:Chapmans peak caravan park for the next few days. Just chillin’. Will pay premium price for six beers. :ricky: Can collect
ChrisL - DUSTRIDERS said:Duidelik extend "jou mense" nie tot in Kaapfontein!! :lol8:Gérrard said:Chapmans peak caravan park for the next few days. Just chillin’. Will pay premium price for six beers. :ricky: Can collect
Lekker kuier en loop tog lig vir Covid!!
2StrokeDan said:Ai, Gerrard, dit was lekker om julle hier te he, en om weer so lekker te gesels, maar se my een ding, waar het jy daai braaidrom ingepak gehad??? :biggrin:
Vroulief is baie beindruk met daai rig. Ons hond ken my bikes, en hy ken karre, hy kon nie n hel uifigure wat nou sy erf binnestoom nie. Hom n ruk geneem om die aliens te vertrou. :thumleft:
Enter your email address to join: