The Adventures of NOMAD.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Black_Hawk said:
Lekker man, ek is bly om te sien dat vroulief ook die sidecar geniet  :thumleft:

Ek was maar versigtig optimisties maar sy het my verwagtinge oorskry. Gister in die erge hitte kon sy met shorts, plakkies en t-shirt af ry see toe. Dit geniet sy. Als wat die sidecar toelaat, wat die bike nie doen nie. Pak wat jy wil, slaap as ons ry sonder om bang te wees om af te val.
 
When you tired of sitting locked up, but need coffee and don't want to go into crowded coffee shops... you make a flask and go sit by your own by the see and have your coffee
 
Attachments

  • IMG_8877.JPG
    IMG_8877.JPG
    204.5 KB
woody1 said:
En hy ry weer  :ricky:

Noudat dat hy rock solid gemount is voel hy sommer beter. Lyn sê ook hy ry nou soos 'n Caddilac met die lekker rubber mounts  :lol8:
 
What a year. Most about it has been said, so enough. Its time again and 12 000 kilo's later Nomad is going strong. Its what we ride most of the time now. Did a few trips during the year, mostly with my gabba Innis. Leaving Wednesday (with Wify  :biggrin: ) and heading to the WC as usual. Just a there, stay over at Chapman's Peak caravan park a few days and a lazy ride back. They main thing is to get wind in our face.

See you on the road  :3some:
 
Gérrard said:
2StrokeDan said:
Tussen Sederberge en Hermanus le die ou dorpie Stellenbosch.

Het julle hom misgery? :xxbah:

Gerrard, wat maak die syspan met die bande se loopvlak? Kan jy anderster slytasie sien, of nog nie?

Sorry man ons pad het bietjie anders geloop die jaar. Die sidecar wiel loop square af terwyl die bike na regs afloop oor die lean-out

Ok dit is wat ek gedink het moet gebeur. Die eerste stel bande op die bike het 10 000km gedoen. Mooi gelyk afgeloop. Die sidecar het nog dieselfde band op wat ek tweedehands saam die wiel gekry het. Ek dink my rig is net mooi ingestel.
 
Nou net die HELE Thread gelees G.............baie BAIE nice, interessante ryding daai, BAIE cool, eks steeds spyt ek was nie by die Bash om hom van nader te kyk nie.

Julle moet enjoy en safe travels!!!! :thumleft: :thumleft:
 
petri oosthuizen said:

:thumleft:
 
Interessanste vir my - jy se dis nie meer 'n bike nie, dis 'n sidecar.

Mens dink "ag nice, kannie meer omval nie".....maar klink my daars baie "forces"  wat jou links en regs trek, en so aan. Eintlik moer logies maar mens dink nie daaraan nie - daai sidecar is 'n "aanhangsel"  wat jy mee moet cope.

Sal my linker klinker gee om draai met so iets te ry, net om te experience.

G........as jy te vinnig regs om 'n draai gaan is jy seker OK? En te vinnig regs, lig die kar dan op??

Daars te veel vrae, ek sal BAIE graag wil sien hoe werk die kar "saam" met die bike
 
Ja nee, dis nie net vir lek aan die leeu se bal nie. Links en regs draai as jy te vinnig ry is gevaarlik en kan hom rol. Ek is banger vir die regs as links draai.

Hy ry soos 'n bulldozer. Jy kombineer throttle en brieke om hom om die draaie te kry. Links, agter briek en gee petrol. Regs, voorbriek en maak petrol toe. Sagte hande.
 
G....laaste vraag, ek sal die res eendag self kom kyk.

"Tilt"  die kar aan die bike of is hy rigid??
 
petri oosthuizen said:
G....laaste vraag, ek sal die res eendag self kom kyk.

"Tilt"  die kar aan die bike of is hy rigid??

Rigid. Dit is wat dit intessant maak om hom te ry. Maar na tyd, as jy dit oorleef, raak dit tweede natuur, nes bike ry.
 
So "inle" is buite die kwessie.

At least nie terwyl jy op die bike is nie.......... >:D >:D
 
Ek het 'n Flexit 'leaner' ook. Hy sal hopelik later in die jaar oorgedoen en aan 'n bike vasgesit word. So sal hy lyk.
 
Attachments

  • BMW-K100RS-Flexit-Front-Right.jpg
    BMW-K100RS-Flexit-Front-Right.jpg
    248 KB
His and hers. You guess which. I should never have built her a sidecar, but packing space was the selling point  :lol8:
 
Attachments

  • 69EA3D52-9EF3-4BA2-AE63-E5A6B13892D1.jpeg
    69EA3D52-9EF3-4BA2-AE63-E5A6B13892D1.jpeg
    618.4 KB
Top