The Adventures of NOMAD.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Dit lyk nou cool.  Lekker ry.  :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft: :thumleft:
 
First stop at Sweaty Dutchman in Karedow for brekfis. Smooth ride averaging 80km/h.  Very happy with that
 
Attachments

  • 38D32879-90F2-4E5E-9EDA-A62BF3BC20E2.jpg
    38D32879-90F2-4E5E-9EDA-A62BF3BC20E2.jpg
    828.9 KB
Nie vir 'n oomblik ooit gedink dit kan lekker wees nie - Ek dink ek word oud, want dit lyk na groot pret. Geniet dit Gerrard :thumleft:
 
Smooth ride averaging 80km/h.

Hoop jy trek darem af op die geel streep vir die lorries om verby te kom!! ;) :lol8:
Kom wys hom as jy gap het. Veilig ry op die mal paaie. :thumleft:
 
Gérrard said:
Casting from Turd said:
Gérrard said:
zebra - Flying Brick said:

And I only do adverts if I get paid to do so, like you make me your Brand Ambassador.  :lol8:

Your arse isnt big enough  :peepwall:

Also thought that after I posted... I'm skinny and good looking and i have a mooi friendly smile, so no hope.  :lol8:

Fixed.. And following  :biggrin:
 
Knucklhead said:

Pushing the boundaries again I see  :imaposer: :imaposer:
 
Really looks good jup..

Does that rig not need a license though or does it fall under the bikes
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Smooth ride averaging 80km/h.

Hoop jy trek darem af op die geel streep vir die lorries om verby te kom!! ;) :lol8:
Kom wys hom as jy gap het. Veilig ry op die mal paaie. :thumleft:

Gemiddeld 80 beteken hy ry meeste van die tyd in die omgewing van 100km/h, so dis eintlik 'n goeie spoed.  Myne is baie happy op 110/115, meer as dit raak die weerstand verk@k.    :thumleft: 
 
Vis Arend said:

Weerstand wat die armpies lam maak?!! :eek:
 
Sterkte met die trip Gérrard, hoop als verloop mooi. Rig lyk cool. Net een vragie: waar het jy die gennie ingebou om al die electrickery te dryf wat jy ingebou het?
 
Veilig in Oudshoorn. Was n goeie ride. Dankie vir al die goeie wense. Sal later antwoord
 
Een van my gunstelling plekke
 
Attachments

  • 25ECD1CE-E234-4D6D-BD95-3A341338A423.jpg
    25ECD1CE-E234-4D6D-BD95-3A341338A423.jpg
    834.7 KB
Hardy de Kock said:
Nie vir 'n oomblik ooit gedink dit kan lekker wees nie - Ek dink ek word oud, want dit lyk na groot pret. Geniet dit Gerrard :thumleft:

:thumleft: Dis lekker. Ek is moeg want ek is dit nie gewoond, maar sover so goed
 
ChrisL - DUSTRIDERS said:
Smooth ride averaging 80km/h.

Hoop jy trek darem af op die geel streep vir die lorries om verby te kom!! ;) :lol8:
Kom wys hom as jy gap het. Veilig ry op die mal paaie. :thumleft:

Sal draai kom maak. Seker so na vlg naweek. Gaan eers Aghullas toe na Oasis
 
Knucklhead said:
Really looks good jup..

Does that rig not need a license though or does it fall under the bikes

Been roadworthied, but still needs to be registered. Will do that next year in the mean time just take my chances
 
roxenz said:
Sterkte met die trip Gérrard, hoop als verloop mooi. Rig lyk cool. Net een vragie: waar het jy die gennie ingebou om al die electrickery te dryf wat jy ingebou het?

:lol8: bike het sterk alternator en 24Ah battery
 
Bly jou 1ste dag was suksesvol en veilig, van nou af raak dit net beter.  :thumleft:  Wat seg vroulief, is sy happy.  :patch: :biggrin: 
 
Afgepak en eerste bier geknak. Te warm om nou enigiets anders te doen
 
Attachments

  • cdbaf895-93d6-4e9a-bde3-2cb9a7f22d5f.jpg
    cdbaf895-93d6-4e9a-bde3-2cb9a7f22d5f.jpg
    191.9 KB
Top