Vis Arend
Bachelor Dog
- Joined
- Nov 14, 2010
- Messages
- 12,298
- Reaction score
- 2,759
- Location
- King William's Town
- Bike
- Honda CRF-250 Rally
Gérrard said::thumleft: Sien baie uit na vandag se ry Oasis toe. Dit gaan elke dag bietjie beter. Die leer kurwe is styl :biggrin: mens moet foute maak dat nog n manier kan leer om dit nie te doen nie maar met die sidecar is daar min ruimte vir foute. Hy byt jou vinnig
Gerrard, moennie worry oor die grondpad nie. Blaas jou bande af, grondpad is losser as teer en sal eers effe snaaks voel. Gou sal jy agterkom dis lekkerder as teerpad ry. Jy gaan baie minder stress op die handlebars he, dus rus jou arms lekker. Stadig in die draai en gee vet soos jy uit gaan. Jy gaan dit geniet. :deal: :deal:
Geniet julle trip, hou van jou terugvoer elke dag. :thumleft: :thumleft: