- Joined
- Dec 10, 2007
- Messages
- 23,829
- Reaction score
- 6,075
- Location
- Bloemfontein
- Bike
- Kawasaki KLR 650
All gravel, Rob?Then the route from Jagersfontein side is the dark blue. Unless you want to go past @Dorsland's place.. I notice there are two roads to the farm, both will be marked.
View attachment 887389
Natuurlik grondpad... ek stuur nie teer roetes nie, daai kan jy self uitwerk.All gravel, Rob?
Thanks for Everything!!!🏋
The last time I did that route (end of 2022), the bridge over the Riet rivier had flood damage and I had to turn around. Not sure if the bridge has been fixed yet.Hagesdam, Alfa and Glenifer
Natuurlik grondpad... ek stuur nie teer roetes nie, daai kan jy self uitwerk.
Sal later roetes van Bloem post wat kan werk.
I am sure that has been cleared and used as firewood. ;-)The last time I did that route (end of 2022), the bridge over the Riet rivier had flood damage and I had to turn around. Not sure if the bridge has been fixed yet.
View attachment 887395
Daai sal werk ja... ry wes oor die spoor en maak short left... verby Ferreira stasie op die teer vir so kilo of twee dan vat jy die pad Tierpoort stasie toe al langs die spoor.Rob waar kan Mamma my aflaai - by daai Kempston Truck Stop, ek dink dis 'n BP of iets??
Dan links, verby 'n "Bietjie Rus" campsite, en daar gaat ons?
Ek wil so min moontlik traffic he - AS ek af trailer en moet aflaai.
Maar daai lyk na goeie spot?
Was nou die dag daar, Land Cruiser daar gaan optel van die Kaap af (daai BP)
Thanks, weereens!!!!
Vir die Edenburg (treinspoor) roete of die Hagesdam roete is die Engen Garage naby die Fleursal Checkers hyper dalk 'n beter wegspringpunt.Rob waar kan Mamma my aflaai - by daai Kempston Truck Stop, ek dink dis 'n BP of iets??
Dan links, verby 'n "Bietjie Rus" campsite, en daar gaat ons?
Ek wil so min moontlik traffic he - AS ek af trailer en moet aflaai.
Maar daai lyk na goeie spot?
Was nou die dag daar, Land Cruiser daar gaan optel van die Kaap af (daai BP)
Thanks, weereens!!!!
Albei sal werk ja. Jammer jy kom nie ook nie.Vir die Edenburg (treinspoor) roete of die Hagesdam roete is die Engen Garage naby die Fleursal Checkers hyper dalk 'n beter wegspringpunt.
Die 706 is heelpad teerpad.I see there's another Route, the R706 via "Arbeidsloon" and "Bakbank" (mooi Woorde!!!) to Jagersfontein.......is that tar or gravel??
I'll go down the Treinspoor, just maybe looking at a different paadjie on my way back.
Thanks, sorry lots of Questions
So vermoedDie 706 is heelpad teerpad.
En het twee verskriklike reguit stukke... maak mens vaak.So vermoed
Dankie Mater
Offcourse dis mos n thumper bashEk dink ek gaan anyway baie waarskynlik met die ou XT kom.
Nie Liberace se Piano nie
Ja dit was n momentary lapse of reason, om met die woonstelblok te wou deurkom.Offcourse dis mos n thumper bash
Ek verneem hy is beenaf oor n ou koei?Ek is spyt dat ek en my seun nie die naweek kan join nie ... sal graag die mense wil ontmoet ... tyd en afstand (grondpad) vanaf Potch maak dit net nie moontlik vir n naweek nie. Vir die wat vanaf Kimberley se kant af inkom ... so drie weke terug is ek daar deur terug huistoe vanaf die karoo...(... Phillipolis ... n oorslaap by Dorsland.... Luckhoff ... Jacobsdal ... ) die grondpaaie was almal goed, hier en daar gate en klip wat uitsteek ... n baie mooi omgewing ... het beide grondpaaie gery ... geniet julle trip