- Joined
- Nov 14, 2007
- Messages
- 30,980
- Reaction score
- 13,112
- Bike
- BMW R1200GS
Wel, ek het dit eers van Kimberley af Bloem toe gery, maar moes eers van Bloemhof af Kimberley toe ry...Mooi girl?
Jy nog pics??
Ek het, maar dis op papier in 'n album.
Wel, ek het dit eers van Kimberley af Bloem toe gery, maar moes eers van Bloemhof af Kimberley toe ry...Mooi girl?
Jy nog pics??
Gooi skaapvel, fietsry broek en ry homIemand gaan nie dalk met n bakkie af van Bethlehem tot Bloem, met n ou klein gaatjie vir n XT nie?
Eks bereid om agterop te sit.
Met my helmet en goggles op.
as ek mag rook oppad sal dit nogal baie help.
O ja, en Sondag weer terug ook.
Sal bydra tot fuel EN my aambeisalf wat ek gespaar het vir jou gee
Ek dink dit gaan n goeie tyd wees om maar weer so ou lekseltjie Jack te vat.Gooi skaapvel, fietsry broek en ry hom
Al die tente het beddegoed. Dit is Glamping.@RobCrouch
Daar is beddegoed in die tente?
Nie n deal breaker nie, vra maar net
Ek het so pink sweet pakkie just in case.
30 jaar oud, maar niks hang darem nog uit nie
Die kids noem dit my "flamingo suit"
Jou somme sukkel so effe.450 km,
Dis 5 sigrets ver, elke 50km stop vir een.
Ek wil hรช hy moet minder rook!!Jou somme sukkel so effe.
50 = 1
100 = 2
150 = 3
200 = 4
250 = 5
300 = 6
350 = 7
400 = 8
Of is dit myne wat sukkel?
Askies. Ek sien nou my rekene stink. Jy is 100% reg.Ek wil hรช hy moet minder rook!!
Ek sou laaik om sy gesig te sien as hy ciggie 5 staan en rook op kilo 250 en wonder waar is die ingang na die plek...Ek wil hรช hy moet minder rook!!
Julle kan nie ALLES van my af wegvat nieEk wil hรช hy moet minder rook!!
Janee. Jy wil nie meer 'n dop vat nie, Chris wil jou laat ophou rook, jou vrou en kinders dink jy is mal om so vรชr te ry. As dit so aangaan kom jy in jou troupak met Uber by die Bash aan!Julle kan nie ALLES van my af wegvat nie
Djirrrrrr Pel...praat jyJanee. Jy wil nie meer 'n dop vat nie, Chris wil jou laat ophou rook, jou vrou en kinders dink jy is mal om so vรชr te ry. As dit so aangaan kom jy in jou troupak met Uber by die Bash aan!
Nou die dag weer so Kadawer by my gehad, wou kar koop.Djirrrrrr Pel...praat jy
As ek so aangaan gaan ek een vannie dae een van daai Faith Healer Online Courses doen
3 ure klink goed.Anyway
@RobCrouch
@Grunder
Hoe lank moet ek "budget", time wise, vanaf Bloem tot Bankfontein?
3 ure, dalk bietjie meer met smoke etc stops?
Maar ek behoort betyds te wees, of, eerder, daar te wees voor donker
En dan so +15min elke uur vir 'n smoke break, so +-3hr45minAnyway
@RobCrouch
@Grunder
Hoe lank moet ek "budget", time wise, vanaf Bloem tot Bankfontein?
3 ure, dalk bietjie meer met smoke etc stops?
Maar ek behoort betyds te wees, of, eerder, daar te wees voor donker
PhokkitEn dan so +15min elke uur vir 'n smoke break, so +-3hr45min
Enter your email address to join: