The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
@Mev Vis Arend

Nannie dalk kom ek nog, soos in dalk gaan ek daar wees
En bring sommer jou slip-ons wat hier in my kas le saam.
Hou dit maar stil, ek wil nou nie ontsteltenis veroorsaak oor die 2 nommertjies wat hier vir my le en loer nie.:cautious:;);)
:oops: Haar slip-ons, in jou kas.........................dit klink nie reg nie. :unsure: :ROFLMAO: :ROFLMAO:

Kom kuier Petri, dit gaat 'n lekker groep wees en dit sal lekker wees om jou te ontmoet. (y) (Dan bring jy sommer my vrou se slip-ons saam assemblief tog. ;) )
 
Louis - die ding het rerig onverwags gebeur, en ek is jammer daaroor.

Al wat ek kan byvoeg..........Diskresie is my Middelnaam.
 
@Mev Vis Arend

Nannie dalk kom ek nog, soos in dalk gaan ek daar wees
En bring sommer jou slip-ons wat hier in my kas le saam.
Hou dit maar stil, ek wil nou nie ontsteltenis veroorsaak oor die 2 nommertjies wat hier vir my le en loer nie.:cautious:;);)
Shhhhh, ek dink ons word dop gehou.
@Mev Vis Arend

Nannie dalk kom ek nog, soos in dalk gaan ek daar wees
En bring sommer jou slip-ons wat hier in my kas le saam.
Hou dit maar stil, ek wil nou nie ontsteltenis veroorsaak oor die 2 nommertjies wat hier vir my le en loer nie.:cautious:;);)
Julle mans kan ook GLAD nie 'n geheim hou nie. Nee man!! 😏
 
Ek voel net Louis moet beginne saamwerk hierso.
Die probleem SAL n happy ending he.
Soos daai 3 apies in my Ouma se showcase in Graaff Reinet wees.
Hoor niks
Sien niks
Praat niks.
Hy sal maar net MOET, sodat ons op ons eie tyd die ding kan sorteer.
 
Anyway
Met die kwessie van Nannie se slip ons nou uitgesorteer.....ek sal graag ook die Naweek daar wil wees as ek mag.
Sal mooi gedra, obviously nie kru taal gebruik nie, en matig maar tog bona fide alkohol gebruik.
Rob sal gou more uitsort, as ek die cut maak en mag join
 
Ons het nog nie 'n afsny datum nie, sal jou ook op die lys dan plaas.
Nou begin dit lekker raak.(y)
 
Okay....let's get practical
Wie wil my Rooms wees
Nie almal gelyk nie phokkit......
Asseblief tog, wie ookal sy Rooms gaan wees, pas net julle slip-ons mooi op of steek dit weg. Die goed verdwyn spoorloos in sy teenwoordigheid. :oops:

Lekker Petri, sien uit om jou te ontmoet, ek sal, net om jou tuis te laat voel, maar 'n knertsie saam met jou nuttig. 💪 🥃
 
So van Rooms gepraat.....
@Grunder ??
Ek kan Vrydag aand al alles regkry en regsit.
Jou tuisteskepper, so to speak.

Maar jy moet se, ek wil myself nou nie opdring nie....

Maar ja, at the end of the Day....NOBODY wants to be alone

😜😇😁
 
Asseblief tog, wie ookal sy Rooms gaan wees, pas net julle slip-ons mooi op of steek dit weg. Die goed verdwyn spoorloos in sy teenwoordigheid. :oops:

Lekker Petri, sien uit om jou te ontmoet, ek sal, net om jou tuis te laat voel, maar 'n knertsie saam met jou nuttig. 💪 🥃
Op n serious note...Sien nogal uit na so iets Louis.
En stunning area.
Wil ook probeer draai maak in Philippolis, wil nou nie njarra njarra maak nie, maar my ou Pel Joe Muller van daar af is so jaar terug oorlede, wil graag sy Vrou net gaan hallo se.
Sys nou weer my anner pel Wessel se sussie.
Ou Pelle.
My skoonpa kom ook van daar af.
My ander Pel Chris Geel ook.
Glo dit of nie maar hys OOK gone.
Phok as dit so aangaan moet ek in die Cemetery gaan tent opslaan☺️
 
Last post for now
I really REALLY need a trippie like this.
Lekker Karoo, lekker people, klein dorpies, sien fokkol vir myle aaneen.
Nice
Thanks
 
Top