The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ons werk nog aan die ete storie en die betaaling daarvan. Sal nog die week finaliseer.

Platboom pot sal seker werk vir 'n brood?#3 Juis gedink aan potbrood of twee te bak.
Rob dit voel, lyk en klink of jy nou alles self moet reel man.
Se ASB waar ons moet help.
Die mense het dalk n bakkie wat dorp toe en terug gaan, of iemand kan die goed bring (vleis ys booze etc)...ons kan mos maar in club vir transport costs, byvoorbeeld?
Dis n 100km round trip.
Eks n easy meisie, stuk wors en tjop en ys en jy het n Friend for Life.
Maar asb Mater....laat ons help.
 
Hoe ver is Colesberg?
Ek het n pel daar wat OK het.
Wynand
In Middelburg ook.
Skies Rob wil nie inmeng nie, wil try help
 
Ek sal vir jou die tracks kan stuur van twee roetes wat ek al gery het.
1, die een wat ons die naweek gedoen het
2, ipv draai by Edenburg na Jagersfontein kan jy bly af ry na Springfontein (klein stukkie teer tussen Edenburg en Trompsburg). Van springfontein na Phillipolis weer grond en dan net grond op tot by die venue.
Ja asb sal waardeer.
Maar gewone paadjies wat ek op die selfoon kan kyk, ek het nie GPS goete
Never mind - jy weet wat ek bedoel
 
O hel
Jy moes gekry het, ek ook FNB
Ek kyk gou
Dis die nuwe damn Three Ships Bourbon wat mens nou op die ranked kry man.😬😮‍💨😮‍💨

Edit ... hys in Rob
"Petri Bankfontein".
Laat weet net of bedrag reg
En obviously watse ekstra bydraes/kostes

Dankie waardeer RERIG baie
Gekry! (y)
Ek gaan Maandag die extra kostes vir etes opsit.
 
14 bookings so far, makes catering a lot easier.

Shall we call the cut off date for bookings the 21 st March?
Confirmed then:
Cut off will be 21 March for bookings.
Payment cut off will be Friday 5 April folks.
 
Last edited:
Dankbaar, laat maar net weet wanneer jy reg is met die bedrae, ons wag in spanning. :cool:

Platboom sal die ding doen, solank hy groot genoeg is vir sê so 15 mens sou ek dink. 👍
Laat weet wat jy nodig het vir die potbrood, dan gooi ek dit in die catering budget?
 
14 bookings so far, makes catering a lot easier.

Shall we call the cut off date for bookings the 21 st March?
Daai klink goed, dan sal jy weet om vir hoeveel te "cater". (y)


Laat weet wat jy nodig het vir die potbrood, dan gooi ek dit in die catering budget?
Dankie, maar dis nie nodig nie, as jy net kan sorg dat daar wel 'n pot/potte beskikbaar is sal dit gaaf wees. 💪
 
Daai klink goed, dan sal jy weet om vir hoeveel te "cater". (y)



Dankie, maar dis nie nodig nie, as jy net kan sorg dat daar wel 'n pot/potte beskikbaar is sal dit gaaf wees. 💪
Ons staan op 14, baie makliker as 30 wat die plek kan vat. Min of meer my teiken getal van 13 minimum. ;)
 
Ek sal vir jou die tracks kan stuur van twee roetes wat ek al gery het.
1, die een wat ons die naweek gedoen het
2, ipv draai by Edenburg na Jagersfontein kan jy bly af ry na Springfontein (klein stukkie teer tussen Edenburg en Trompsburg). Van springfontein na Phillipolis weer grond en dan net grond op tot by die venue.
Thanks waardeer

@RobC .........moet ons saambring, of is daar:
1) beddegoed/slaapgoed
2) bord, beker,vurk (eetgerei goete)

Thanks!
 
Thanks waardeer

@RobC .........moet ons saambring, of is daar:
1) beddegoed/slaapgoed
2) bord, beker,vurk (eetgerei goete)

Thanks!
As jy in een van die glamp tente is is daar beddegoed, net noe seker van handoeke nie/
As ek reg onthou is daar eetgerei in die gesamentlike kombuis.
Dalk net 'n blikbeker saambring.
 

Latest posts

Top