The Bushpig Thumper Bash - Bankfontein farm - 12-14 April 2024 - Two Nights off line! & RR

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Op n serious note...Sien nogal uit na so iets Louis.
En stunning area.
Wil ook probeer draai maak in Philippolis, wil nou nie njarra njarra maak nie, maar my ou Pel Joe Muller van daar af is so jaar terug oorlede, wil graag sy Vrou net gaan hallo se.
Sys nou weer my anner pel Wessel se sussie.
Ou Pelle.
My skoonpa kom ook van daar af.
My ander Pel Chris Geel ook.
Glo dit of nie maar hys OOK gone.
Phok as dit so aangaan moet ek in die Cemetery gaan tent opslaan☺️
Gaan nice wees, ek het net my flippen roete wat ek uitgewerk het verloor, moes nou gou 'n ander een uitwerk.
Sien die manne beplan dalk 'n roete Gariep dam toe, maar ek dink weer dalk 'n roete na Van der Kloof se kant toe, eet 'n brekkie daar en kom chill weer by die kamp, sal maar nog sien.

@Grunder , jy skuld my nog die waypoints van Bankfontein plaas asseblief tog, ek gaat verdwaal. 😎
 
@Vis Arend en @Mev Vis Arend - I wonder what route you are going to take to get there, and how many days you are going to take?

I’m planning a two day trip from Makhanda, mostly gravel, with a couple of loops through the Bulhoek area, and possibly camping at Gariep the night before getting to Bankfontein.

Will keep you in the loop in case you want to intersect at some point …
 
Visarend vat jy die Rally ?
 
Thanks for the invite, we planning a one night sleepover there and back.

Also mostly gravel from King, through Mpofu reserve over the mountains, just west from the Bulhoek area, to Tarka, then to Cradock via Kommandodrift dam and Lake Arthur, sleeping at a campsite just outside Cradock at Peperboom. Next morning up to Scoombee, over to Colesburg, then Phillipolis/Bankfontein.

We returning via Gariep, Steynsburg, Hoffmeyer and sleeping again at the camp at Cradock also mostly gravel. The next day again to Tarka back over the mountains, still west of the Bullhoek area, to Katberg, Post Retief, Seymour to King. All the days are just over 300km's, so it will be an easy relaxed trip, with a worsbraai on route etc.

I already booked our tented accommodation at Cradock, as a matter of fact, we are sleeping this weekend over at his place as we are planning a trip to there and back via some gravel routes. ;)
 
@RobC
Het ek reg ge patala?
Vir 2 aande?
Wil camp...maar daai tentjie lyk darem makliker
En KWAAI bang vir Pofadders en goete
 
Gaan nice wees, ek het net my flippen roete wat ek uitgewerk het verloor, moes nou gou 'n ander een uitwerk.
Sien die manne beplan dalk 'n roete Gariep dam toe, maar ek dink weer dalk 'n roete na Van der Kloof se kant toe, eet 'n brekkie daar en kom chill weer by die kamp, sal maar nog sien.

@Grunder , jy skuld my nog die waypoints van Bankfontein plaas asseblief tog, ek gaat verdwaal. 😎
Van der Kloof is ook 'n opsie. (y)
 
@RobC
Het ek reg ge patala?
Vir 2 aande?
Wil camp...maar daai tentjie lyk darem makliker
En KWAAI bang vir Pofadders en goete
@RobC , lyk my ek het weer soos my gaai gekyk, betaal ons nou en dan vir die vleis se goete later cash en kontant by die venue?

Nog 'n vragie, weet jy dalk of daar 'n pot is waarin ek 'n brood kan bak op die vuur vir die groep die Saterdag aand, as die manne en mannine sou belangsstel in 'n vars gebakte potbrood saam met die braai?

Dit is eintlik om die 2 Donkerpoort paie te ry. Daar is twee paie wat deur mooi koppies kronkel, die gedagte was om die een te vat dam toe en dan met die ander terug te kom.
Gesien daar's die twee paaie, ons kom met die een terug na die storie, maar is altyd gretig om beide te doen, so ons kyk as ons daar is en kan die storie die Vrydagaand om die vuur bespreek. Sal gaaf wees om beide te kan sien. 👍
 
  • Love
Reactions: Ri
@RobC , lyk my ek het weer soos my gaai gekyk, betaal ons nou en dan vir die vleis se goete later cash en kontant by die venue?

Nog 'n vragie, weet jy dalk of daar 'n pot is waarin ek 'n brood kan bak op die vuur vir die groep die Saterdag aand, as die manne en mannine sou belangsstel in 'n vars gebakte potbrood saam met die braai?

Gesien daar's die twee paaie, ons kom met die een terug na die storie, maar is altyd gretig om beide te doen, so ons kyk as ons daar is en kan die storie die Vrydagaand om die vuur bespreek. Sal gaaf wees om beide te kan sien. 👍
Ons werk nog aan die ete storie en die betaaling daarvan. Sal nog die week finaliseer.

Platboom pot sal seker werk vir 'n brood?#3 Juis gedink aan potbrood of twee te bak.
 
Dankbaar, laat maar net weet wanneer jy reg is met die bedrae, ons wag in spanning. :cool:

Platboom sal die ding doen, solank hy groot genoeg is vir sê so 15 mens sou ek dink. 👍
 
Wag net vir die notification.
O hel
Jy moes gekry het, ek ook FNB
Ek kyk gou
Dis die nuwe damn Three Ships Bourbon wat mens nou op die ranked kry man.😬😮‍💨😮‍💨

Edit ... hys in Rob
"Petri Bankfontein".
Laat weet net of bedrag reg
En obviously watse ekstra bydraes/kostes

Dankie waardeer RERIG baie
 
Latest posts

Top