The Chinaman and a Baby Jap doing the Haenertsburg trip in reverse

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Baie dankie vir die lees en feedback.  Ek moet bieg, as fotograaf was ek baie lui om die groot Canon elke keer van my rug afte haal. 90% van al die fotos was met my Iphone 4 geneem gewees.
 
Lekker RR Kobus!!! Volgende keer as ek daar is, ry ek saam!  :thumleft:
 
Cool RR and pics.......Thanks for sharing. :thumleft:
 
Ja nee......mens kan sien jy is 'n professional photographer....moes ook nou eers die eerste een deur bekyk...weet nie hoe ek hom gemis het nie.

Goeie werk....bleddie mooi waar julle ry!  :thumleft:
 
Carrots said:

Dankie wortel... ons dink weer julle valley is great.  dis net te ver om na Veldtie toe te ry
 
MegaPix said:

Ja nee julle sin is nice (soos a cup of tea)......ons sin is die shit!  O0

En moenie 'n panzy wesie.....ry net die ding man  :lol8:
 
NEE F@K WORTEL  - tee is k@k..... 

Wat moet ek ry want ek kan aan baie dink wat gery moet/kan word?    :drif: :imaposer:
 
Nice pics, julle is werklik gelukkig om in sulke mooi omgewing te kan ry.  :dog: :dog:
 
Edgar said:
Nice pics, julle is werklik gelukkig om in sulke mooi omgewing te kan ry.  :dog: :dog:

dankie.  Ja die area is baie mooi en nou na al die reens nog meer
 
Thanks vir die kikkies en die report.  Om so baie foto's te neem vat tyd, maar is altyd later die moeite werd. Nou nog die moer in vir myself, ons eerste bike trip het ons Mozam toe gegaan, en het terug gekom met seker nie eens 10 fotos nie...

Daai Chinaman klink soos n bargain!
 
Inus said:

Soos genoem het ek hom vir R7000 gekoop via GOMBOOM met 500km op die klok.  Die idling was die enigste probleem en nou dat dit reg is, is ek baie impress.

Die bike is lig, hanteer regtig goed in die sand en water wat ons gery het en vir my wat soveel jaar laas gery het, die ideal fietsie om net weer in die ding te kom.

Ja die ry-stop-ry-stop om fotos te neem vat baie tyd maar dit is lekker om na die pics te kyk na die tyd en als dadelik te kan otnhou.
 
Excellent trip report - I really enjoyed reading it!  Makes me want to get out of the office . . .
 
Jy het nie duur fietse nodig om jou te geniet nie.  Lekker gedoen en mooi foto's.  a Rainy day on a hill is till better than a day in the office.
 
Armpie said:

praat jy wat tanne het  :biggrin: ;D
 
Latest posts

Top