Awesome RR!! :thumleft: :thumleft:
Daai XL het baie memories teruggebring - het self 'n soortgelyke een met olie lek, harde seat en al gehad! Weet nie hoeveel keer se skop daai ding my al gekos het nie!
Die baviaans en paar ander dele het ook 'n knop in die keel gelaat. :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: :drif: