The OLD SCHOOL and THUMPER BASH - GROUP REPORT.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Die highlight van die naweek was die heeeerlike skaapkoppe! Weereens dankie jupiter!

Hy is nog wit geskrik...
DSCF1093.jpg


Sy tanne kry warm!
DSCF1094.jpg


Hul begin al mooier en mooier lyk.
DSCF1095.jpg


Die braai proses.
DSCF1096.jpg


DSCF1101.jpg



Geselsies om die kampvuur,... O nee wag, om die Webers!
DSCF1098.jpg

DSCF1100.jpg

DSCF1103.jpg

 
Almal was nog heel rustig die middag...

DSCF1105.jpg


DSCF1106.jpg


DSCF1107.jpg


DSCF1109.jpg


Ali G
DSCF1119.jpg


Toe loop Operator met hectic goed om en almal moet net sluk.
DSCF1121.jpg


DSCF1120.jpg
 
Ek en GeelKameel is reg vir die skaapkop...Tot hy sy vinger amper afgesny het met sy leatherman.  :eek7:
DSCF1124.jpg


DSCF1126.jpg


DSCF1127.jpg


DSCF1130.jpg


Hy byt my!
DSCF1137.jpg
 
Now, not to be outdone by the Club Messteek in beautiful woorde Beuafort-Wes, Bosvarkie rented a smoke machine for the disco;

[/quote]

:imaposer:
Well said 2 Stroke Dan!
Ek weet nie of ek net 'n snob is nie, maar dit was moer tappet... :peepwall:
Superbikes en tyres brand is sinoniem met g-strings, Black Label 750ml courts en jou niggie in Brakpan spyker...
 
Nog kuier by die vuurtjie die middag.
DSCF1139.jpg


DSCF1141.jpg


Heerlike Volstruisnek Potjie word vir aandete voorberei.
DSCF1144.jpg


DSCF1154.jpg


DSCF1150.jpg
 
GeelKameel said:
Now, not to be outdone by the Club Messteek in beautiful woorde Beuafort-Wes, Bosvarkie rented a smoke machine for the disco;

:imaposer:
Well said 2 Stroke Dan!
Ek weet nie of ek net 'n snob is nie, maar dit was moer tappet... :peepwall:
Superbikes en tyres brand is sinoniem met g-strings, Black Label 750ml courts en jou niggie in Brakpan spyker...
[/quote]


:imaposer:  :laughing4:
 
En toe kom die party animal ook daar aan!
DSCF1148.jpg


DSCF1155.jpg


NISMARK en Pote
DSCF1157.jpg


Carrol en Tannie Hanerie (Riebeeker se vroutjie)
DSCF1158.jpg


DSCF1159.jpg


Dusty Rusty jy moet ophou val vir als wat Heimer jou vertel!!  :deal:
DSCF1160.jpg


DSCF1162.jpg

 
En toe deel Heimer handskoene uit, ons kon net lag.
DSCF1166.jpg


DSCF1167.jpg


DSCF1169.jpg


As jy weet wat die Koeiloop is...
DSCF1171.jpg


Well done Pote, dit pas jou beter!!  :biggrin:
DSCF1172.jpg


DSCF1174.jpg
 
DirtCopper het gevoel daar is te min hout...
DSCF1179.jpg


DSCF1178.jpg


Almal luister na een van Stoetie se vele grappies.
DSCF1182.jpg


DSCF1183.jpg


DSCF1196.jpg


Dusty Rusty praat lang stories met GeelKameel en NISMARK
DSCF1197.jpg
 
Binne...
DSCF1189.jpg


Almal se name word op die muur geskryf.
DSCF1202.jpg


DSCF1205.jpg


Daar was natuurlik 'n TV met rugby en Olympics op.
DSCF1206.jpg


Ek en die LEGEND, 2 Stroke Dan!! :thumleft:
DSCF1209.jpg
 
Op die glasie staan: Ek Like BMW Stukkend (geskryf deur Stoetie)
DSCF1211.jpg


GeelKameel en DirtCopper...Say no more!
DSCF1214.jpg


Nemodakar op sy stukke!
DSCF1216.jpg


DSCF1218.jpg


DSCF1220.jpg


Kos word geskep... Net vir die wat nie glo in "eating is cheating" nie
DSCF1223.jpg
 
Guess who...Not far from the real deal  :peepwall:
DSCF1226.jpg


Strike a pose
DSCF1228.jpg


Vandat Stoetie se African Grey hom so regeer by die huis, wil hy oral waar hy kom 'n "koppie krap" he...
DSCF1231.jpg


...Maar hy deel darem uit ook!
DSCF1232.jpg
 
Sondagoggend en almal pak op...

DSCF1233.jpg


DSCF1236.jpg


Tour borsel sy tande
DSCF1238.jpg


DSCF1239.jpg


Oppad terug, in die koue!
DSCF1245.jpg


GeelKameel geniet 'n lekker Hot Chocolate in McDonalds op Worcester.
DSCF1251.jpg
 
Hier is ons foto's

Ons het Vrydag oggend van Ceres af pad gevat Touwsrivier se kant toe.  Van daar af het ons 'n heerlike grondpad gery. 
 

Attachments

  • 100_6556.jpg
    100_6556.jpg
    67.9 KB
  • 100_6559.jpg
    100_6559.jpg
    36.7 KB
  • 100_6555.jpg
    100_6555.jpg
    74.4 KB
Die kondisie van die pad was goed, ons het hier en daar 'n watercrossing gekry

Die Varadero is maar 'n mooi bike ne

Roefels hou styf vas!

NISMARK het die XT  deur van die modercrossing gevat.  

The man himself!  
 

Attachments

  • 100_6561.jpg
    100_6561.jpg
    47.9 KB
  • 100_6566.jpg
    100_6566.jpg
    71.8 KB
  • 100_6567.jpg
    100_6567.jpg
    54.9 KB
  • 100_6568.jpg
    100_6568.jpg
    56.6 KB
  • 100_6565.jpg
    100_6565.jpg
    75.8 KB
splish-splash-modder-modder

Gelukkig was dit net so by die watercrossings, die res van die pad was mooi droog!
 

Attachments

  • 100_6574.jpg
    100_6574.jpg
    67.6 KB
  • 100_6577.jpg
    100_6577.jpg
    67.5 KB
  • 100_6575.jpg
    100_6575.jpg
    92.7 KB
  • 100_6573.jpg
    100_6573.jpg
    80.3 KB
  • 100_6572.jpg
    100_6572.jpg
    69 KB
ons het eers toe gestop en 'n paar muise geeet.  Die marshmellow soort!   :p

Heeeee-haaaaaa!  

Weet nie wat die pad se naam was nie, maar dit was mooi!


Rotse in die pad

Mnr NISMARK
 

Attachments

  • 100_6583.jpg
    100_6583.jpg
    64.7 KB
  • 100_6585.jpg
    100_6585.jpg
    67.2 KB
  • 100_6586.jpg
    100_6586.jpg
    82 KB
  • 100_6588.jpg
    100_6588.jpg
    69.9 KB
  • 100_6587.jpg
    100_6587.jpg
    82.1 KB
Toe't ons gestop vir chillie bites



 

Attachments

  • 100_6592.jpg
    100_6592.jpg
    70.5 KB
  • 100_6593.jpg
    100_6593.jpg
    65.1 KB

Latest posts

Top