The OLD SCHOOL and THUMPER BASH - GROUP REPORT.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ook gisteraand by die huis gekom so 18h20. Het die oggend  06h30 vertrek uit Uitenhage en die XT laat hardloop al 1150km. Net gestop vir petrol en dan weer laat waai om by mamma uit te kom.
Dankie aan Jup vir n lekker bash en dat hy my saamgevat het van PE af. Die skaapkop etery was "interresant" (gewone chop is lekkerder) maar n vreeslike klomp werk om voorteberei. Ek belowe enige aspirant kopeter as Jup die koppe gedoen het is hulle skoon
Baie interresante mense ontmoet.
Altyd lekker as daar mense soos Dirtcopper en Nemodakar by is wat die party roer en aan die kook hou. Twee "langasems" wat my baie laat lag het  :thumleft:
Ek het met die idee n ruk getjommel om af kaap toe te ry en dan by Andy hulle se groep op  bash toe inteval. Dankie tog ek het nie.
Die ouens het blykbaar 15 watercrossings soontoe gedoen :eek7:  Ekke baie bang vir modder en water crossings.
Salute vir Riebeeker met sy groot BMW,pillion en bagasie wat die roete gedoen het. RESPEK!!
Ook vir 2strokedan met sy 175 2stroke n salute  :thumleft:
Gaan darem net hierdie prentjie solank pos van Nemo sondag oggend  :imaposer:
 
Attachments

  • 12080139.jpg
    12080139.jpg
    210.6 KB · Views: 287
Oppad terug huis toe.
 
Attachments

  • IMG00260-20120811-1251.jpg
    IMG00260-20120811-1251.jpg
    343.5 KB · Views: 286
  • IMG00258-20120811-1230.jpg
    IMG00258-20120811-1230.jpg
    67.9 KB · Views: 288
More photos
 
Attachments

  • DSC_2578a.jpg
    DSC_2578a.jpg
    285.2 KB · Views: 261
.....
 
Attachments

  • DSC_2550a.jpg
    DSC_2550a.jpg
    293.6 KB · Views: 258
2StrokeDan - We satute you!
 
Attachments

  • DSC_2574a.jpg
    DSC_2574a.jpg
    296.6 KB · Views: 260
XT600Z Tenere
 
Attachments

  • DSC_2569a.jpg
    DSC_2569a.jpg
    486.6 KB · Views: 263
Friday Night Mayhem!
 
Attachments

  • DSC_2562a.jpg
    DSC_2562a.jpg
    271.6 KB · Views: 247
Friday ride to the 7 Weeks Poort.
 
Attachments

  • DSC_2540a.jpg
    DSC_2540a.jpg
    419.7 KB · Views: 270
Lyk na vet pret, Dan daai fietsie is ougat, hoever het jy gery bash toe en terug?
 
Seer sekerlik is daar nog foto's? Biker Chick, jy het dan so baie geneem, wa nou? :peepwall:
 
Stoetbul said:
Seer sekerlik is daar nog foto's? Biker Chick, jy het dan so baie geneem, wa nou? :peepwall:

Sy't hulle gisteraand gesort...maar gesukkel om dit gelaai te kry. Ons bly in die armkant van die dorp waar die connections stadig is en die sein swak is... :pot:
Ek glo dit behoort teen vanaand op te wees...
 
Calle and I took the Long way round to the bash via Villiersdorp, Eilandia, Robertson, Montagu and then up and over Ouberg pass and past the back of Sanbona and then onto the Seweweekspoort road.
Unfortunately nobody has taught us to read the "Road Closed" signs and we on entering the poort found we had many raging rivers to cross.
After two hours to cover the 10 km we exited quite happy to have negotiated about 15 river crossings some really raging.
It all came down to team work as we rode some but the more vicious were handled as we both manhandled a bike at a time trough the rivers.
Many a time we were waist deep and once or twice chest deep.
Fortunately the Suzuki DR 650 jetski and Yamahi Tenere 750 jetski helped us through.
Thanks to all for a great weekend and part 2 of the video recording the trip home will be available soon.
Link to Part 1
https://youtu.be/AeJGD8Giqmw

https://youtu.be/AeJGD8Giqmw
 
Robin Brown said:

:notworthy:

So n paar "kop" fotos
 
Attachments

  • 12080110.jpg
    12080110.jpg
    169 KB · Views: 195
  • 12080111.jpg
    12080111.jpg
    179.6 KB · Views: 197
  • 12080112.jpg
    12080112.jpg
    151 KB · Views: 194
Nog n paar van "sjef" Jup in aksie
 
Attachments

  • 12080133.jpg
    12080133.jpg
    102.1 KB · Views: 189
  • 12080134.jpg
    12080134.jpg
    128.9 KB · Views: 191
  • 12080135.jpg
    12080135.jpg
    123.9 KB · Views: 188
  • 12080136.jpg
    12080136.jpg
    131.1 KB · Views: 191
Wie kan my meer vertel van hierdie groot swartpot thingiemedingie ?
Ons het ook een op die plaas wat ek persent gekry het en hierdie is die eerste keer wat ek nog een sien. Nie eers die mense by Falkirk is seker oor die oorspronklike gebruik nie.
Sal bly wees as iemand meer kennis van hulle het.

Hi jack off
 
Attachments

  • Ysterpot.jpg
    Ysterpot.jpg
    51.3 KB · Views: 188
Raka said:
Wie kan my meer vertel van hierdie groot swartpot thingiemedingie ?
Ons het ook een op die plaas wat ek persent gekry het en hierdie is die eerste keer wat ek nog een sien. Nie eers die mense by Falkirk is seker oor die oorspronklike gebruik nie.
Sal bly wees as iemand meer kennis van hulle het.

Hi jack off
RakaPhillipenDronk, ek het hom juis so gestaan en kyk maar hy lyk kleiner as joune oppie plaas.
En ek het ook nie sy deksel gesien nie nie maar bel vir Carine by die Bosvarkie en hoor of sy dalk meer weet.
Vriendelike mense...
 
Raka said:
Wie kan my meer vertel van hierdie groot swartpot thingiemedingie ?
Ons het ook een op die plaas wat ek persent gekry het en hierdie is die eerste keer wat ek nog een sien. Nie eers die mense by Falkirk is seker oor die oorspronklike gebruik nie.
Sal bly wees as iemand meer kennis van hulle het.

Hi jack off

Ek het die eienaars gevra maar hulle weet ook nie. Vir my lyk dit na n pot waarin  die oumense vet in gekook het om seep te maak.
 
Top