The Piglets BIG adventure!!!!!!.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Fantastic trip. Ek dink ek weet waar daai laaste klompie fotos was - bietjie moeilik vir my baaik, daai deel waar nie paaie was nie. Piglet was net die regte ding vir jou trip.
Ek het eenkeer daar gery, begin by die bosboustasie naby die quad baan, later op privaatgrond teen die berg, toe maar weer omgedraai.
Splinternuwe perdjie nê
 
Great RR!! And some stunning pics - glad to see those water crossings didnt get the best of you! :biggrin:
 
Nice one! - Piglet looks happy - very brave adventure you undertook there!!!!!
 
RovRat, jy seker jy het nie in 'n bos lagtwak vasgery nie ???

Lekker RR!! :)
 
letsgofishing said:
Great RR, RR! ;D
Where about did Piglet have this amzing adventure?

It started by Hoek van den berg and ended close to Grabouw. I was planning a much longer trip. Only manage to do about half.  :thumleft:
 
Snafu said:
RovRat, jy seker jy het nie in 'n bos lagtwak vasgery nie ???

Lekker RR!! :)

Bos lagtwak. Is dit daai lang diere met die skerp penne?  :eek:
 
Top