The pink tutu ride

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Ek het n petrol radarkar wat 95mph hardloop. Wat is dit, omtrent seker 160kph of wat?

Te lui om ding op te start.

 
Manic said:
Ek het n petrol radarkar wat 95mph hardloop. Wat is dit, omtrent seker 160kph of wat?

Te lui om ding op te start.

Ten minste ry hy dieselfde spoed as daai KomTouMy van jou ?😄
 
Nice gewees!

Volgende route kla op die kaarte.

PE deur Grootrivierpoort, dan Steytler v brekkie/lunch, dan deur Jansennville toe, dan Graaff toe waar ons slaap :thumleft:

Drol kan volgende dag se ride nog beplan  :thumleft:
 
Is jy genooi?

:imaposer:
 
tiffie said:
jip myself genooi.

:imaposer:

Jy gesien in jou Signature het jy n spelfout gemaak?
 
Manic said:
Nice gewees!

Volgende route kla op die kaarte.

PE deur Grootrivierpoort, dan Steytler v brekkie/lunch, dan deur Jansennville toe, dan Graaff toe waar ons slaap :thumleft:

Drol kan volgende dag se ride nog beplan  :thumleft:
[/quote
Assume you going in grootpoort from patensie side
Didnt see invite or permission go ride past my house :patch:
 
Manic said:
Nice gewees!

Volgende route kla op die kaarte.

PE deur Grootrivierpoort, dan Steytler v brekkie/lunch, dan deur Jansennville toe, dan Graaff toe waar ons slaap :thumleft:

Drol kan volgende dag se ride nog beplan  :thumleft:

Shap  :thumleft: :thumleft:
 
Was nice meeting you guys in Steytlerville. Took a while too warm up due too the early morning. Not a morning person.
Seems as if you had a good few days.
:thumleft:
 
Wish I could've joined!! Didn't have bike yet though :peepwall:
 
tiffie said:
ek vlieg radio controle vliegtuie jman

dis njamie lekker

Sien nou eers jou post, ek het ook een, maar hy hang al twee jaar aan my dak, Ek het een keer laat 'n vriend van my hom vlieg, toe hou hy so baie daarvan, en nou het hy soos 50 vliegtuigies en nie meer 'n bike nie.
Dit is lekker om hulle te vlieg.  :thumleft:
 
Top