DikZol
Race Dog
Smaak my ek moet maar weer 'n snorkel op sit!weskus said:As hy nog so 300mm 0f meer sak sal dit sukkel, en jy gaan dan ook nog nie kan deur ry nie..DikZol said:Driaan said:Baie maklik gegaan. sy dryf net n bietjie diep met 990 op. Ek dink met GS 1200 lc gaan dit sukkel. Met twee man aan elke kant heel stabiel.
Dit laat my worry!!! My 1150GSA moet binnekort daar oor!