Die enigste bike beter, as mens sou unsupported gaan, is n 450RR
Jy's suspensie bedonnerd!
Die nuwe (24!) 500 het cartridge vurke, soos die internet se BAIE beter..... maar ons (C, A, nog2 en ek) sal hulle Sondag oor n week gaan toetsry hierso
Die enigste bike beter, as mens sou unsupported gaan, is n 450RR
Goeie idee.
Ek het n nuwe 500 - wat ek sou gebring het, het selfs baie uitgesien om die ding daar (vir my vir die 1e keer omrede die ding nuut is) te ry ..... maar, omdat ek hom by die KTM Rally gebruik het was daar eintlik nie genoeg tyd om hom daarna te clean, diens EN na Loxton toe te ry nie!
Sodoende het ek my 300 TPI (2nd Gen, 2020 model) gebruik, met natuurlik ook sy standaard gearing (13 voor, dink 50 agter), wat ongeveer 40 ure op gehad het.
Daai 40 ure was 1025km oppi Odo, dus gemiddelde spoed was ~25km/u - was duidelik wys ek het hom net vir tegniese ryery gebruik, soos Wakkersdtroom trips, Wolwefloof & WildWest ens naweke.
Sy odo wys nou 2600km, en sy ure 74.5hrs - wat gemiddeld 34.7km/h is, maar die werkelike prentjie vir hierdie trip is soiets van 1575km/34.5hrs > 45.7km/h gemiddeld.
Sy topspoed weet ek nie (is erens bokant 115km/h) maar dan skree die ding wragtig baie, en sodoende het ek oppi paaie so tusse 80 & 90 km/h gery - en dan is hy wel alreeds oppi pyp maar skree nie, hy sal op die manier London toe kan ry (NIE met my op nie, let wel asb, skiet my eerder!).
So nee, dis nie die ideale fiets vir die lang paaie nie ...... maar hy blink eenvoudig uit orals anderste!!!!
In sand is dit n ideale fiets, met net die throttle breek jy, verbasend beheerbaar, die agterwiel los en stuur met dit, fantasties!
En op die meer tegniese goed doen jy net wat nodig is, en dis amper makliker met n 2stroke omdat hy nie oppi enjin afrem nie!
Ek het n 12 Liter tenk opgesit vir die trip voor die tyd, en ek sal die ding op los nou. Dis die grootste tenk was mens kan kry en ek was geworry dat dit nie genoeg is nie ...... maar ek was rerig stomverbaas dat die skreeding tusse 17 & 18 km per liter gee!!
Vrek min 2T-olie ook gebruik (1.3 liter vir die heel trip).
Dis rerig fantastiese syfers wat ek nie verwag het nie, en weer, die GROOT PLESIER wat my dit gegee het oorals waar dit nie paaie was nie >>> PERFEK!!!
Is die 300 beter as die 500?
Ek weet nie, elkeen het voor & nadele teen mekaar opgeweeg - en oppi lang paaie sal die 500 hom natuurlik laglag agterlaat.
Egter, Hardy het my ook al gevra: "Sal jy die 300 weer gebruik op die trip?"
n Klipharde JA maar met n klein verskil: ek sal n 15-tand voor opsit, en dalk n 14-tand saamvat as dit te groot blyk te wees vir die tegniese goed.
Redes is.....
- ek's n 2stroke fan, n groot een, en dit ry so maklik en docile op slegte goed dat dit eintlik n no-brainer is, en ja, dis amper cheating!
- met n hoer gearing sal hy laglag by 500's bly oppi oop paaie...
- ..... maar nie net dit nie, hy sal dan ook baie vinniger op die sand kan loop - en daar's BAIE van op hierdie trip!!!!
In 2 minds of ek hom weer sal vat, ek sal daar so n klomp nagte oor moet slaap!
In kort, dit was n buitegewoon goeie keuse fiets vir hierdie trip .... maarrrrrr, net die 2nd Gen TPI, nie die 1e Gen of n Carb-300 nie!
Redes is, die 1rst Gen is 'soos die ouens se' nie so betroubaar nie, en hul oliepompie breek ook klaarblykelik, en dit beteken "einde trip!!!" dan!!! (Lees: einde enjin, groot kostes!)
En, n carb-300 suip eenvoudig skandelik baie, 1 op 10 is wat jy kan verwag - maar ook, dan moet jy self elke keer premix meng as jy volmaak??? NIE met n TPI nie, dis net volgooi en klaar, KIS!
Jy's suspensie bedonnerd!
Die nuwe (24!) 500 het cartridge vurke, soos die internet se BAIE beter..... maar ons (C, A, nog2 en ek) sal hulle Sondag oor n week gaan toetsry hierso
ek moet die regte rat gaan soek
I prefer mousses.....I would also say a 500 is the ideal bike, but not with mouses. Tubes rather and normal gearing then you can actually do 100 to 120 all day long for the liasons as well.
I would like to come up for the 890 tubeless though. If it was 2.2 bar from day one I believe it would have been fine. Steve's strong points is rocks which also means no mercy in rocks.
I don't know what I would prefer, I can't justify a 500 for the other 11 months of the year so I will probably opt again to take what I have.
I would have liked to test the T7 but you can kind of sien jou gat at any moment so I never had the confidence to take it for a ride, also didn't really want another to ride the 990, it wasnt exactly in a condition to be proud of
Definitely mousses.I prefer mousses.....
My opinion on best bike to take: if you want to get to camp first – KTM 500. If you want to experience Kaokoland – CRF300L.
Let me expand on this.My opinion on best bike to take: if you want to get to camp first – KTM 500. If you want to experience Kaokoland – CRF300L.
I don't know what I would prefer, I can't justify a 500 for the other 11 months of the year so I will probably opt again to take what I have.
I would have liked to test the T7 but you can kind of sien jou gat at any moment so I never had the confidence to take it for a ride, also didn't really want another to ride the 990, it wasnt exactly in a condition to be proud of
Enter your email address to join: