The Unforgiven Trail - and the legends that tamed it

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Thanks for the excellent RR. Sounds like another excellent trip! Yes with a few ups and downs but that adds to the adventure and creates the memories that will last a lifetime! I am curious to hear what you all did with tyre pressures given the varied terrain and whether you didn’t bother letting them down a bit with the thick sand here and there or if that is too risky with the varied terrain and not worth the effort of fixing a pinched flat?
 
Talking tyre pressures; we had a mixture of tyres with mousses, tyres with tubes and tubeless tyres. There were no issues with the mousses, there were some punctures with those that had tubes and the one bike with tubeless tyres developed a slow leak on the front wheel. With the mix of very rocky terrain and plenty of sand with lurkers it was inevitable that rims would take a knock. Tubeless is not recommended.
 
Thanks for the excellent RR. Sounds like another excellent trip! Yes with a few ups and downs but that adds to the adventure and creates the memories that will last a lifetime! I am curious to hear what you all did with tyre pressures given the varied terrain and whether you didn’t bother letting them down a bit with the thick sand here and there or if that is too risky with the varied terrain and not worth the effort of fixing a pinched flat?
big bike dont have those luxuries....2.2bar all the way, all the time.
And I believe the tubeless rims would have been fine if they were at 2.2bar from the start as well.
 
Jis ek dink as ek nou ooit so iets op n groot bike sou doen, sou ek mousse voor insit en lekker lae pressure op agter wiel.
Soos 1.5 bar agter
 
Weet ook nie of 1.5 te laag is nie want julle groot bikes het mos geen rim locks
🤔
 
op n groot bike ........ sou ek mousse voor insit

Conrad het dit in sy 890 Rally, en hy se hy like nie die gevoel nie - tenminste, nog nie, hy's besig om uit te vind of hy dit nou like of nie!
Egter, weet dat die Rally's met narrower tube-type rims kom - wat baie beter/sterker is as die wide tubeless rims van die Adv R modelle, en hulle is bekend dat hulle maklik 'ding'.

groot bikes het mos geen rim locks

Dit het my ook gepla, verals toe ek sien die valve "kruip" (tube in tube-type rims!) tot hy ernstig skeef staan... en dan weet jy die ding gaan n keer bars!
Sit n rimlock in en kry klaar, balanseer die wiel net (soos jy ook met plastic's voorwiele behoor te doen so btw).

Maar weer, ek dink n groot bike op hierdie trip is effens masogisties, want met n kleiner bike speel mens meer en sodoende geniet jy dit meer! (y)
Laat ek dit ook hier noem (kwyl...): die '24 natnuwe 500 se enjin is wragtig verbasend-baie-beter as laas jaar se een, regtig n GROOT verskil - ek dink selfs groter as die verskil tusse n '14 & '23 model! 👌
 
@dirtWarp https://www.hannamax.nl/
:D
 
Stoutgat, ja as ek nou ooit n KTM moet koop ( hul is tog so betroubaar 😄), dan is hierdie shop om die draai van my
Mens kan mos net kyk, dis gratis :p Nee wat jou Husky is mooi gesort en is darem nie oranje nie !
 
Daar is dit weereens bewys, as jy hard genoeg probeer, dan kan jy jouself oor einigiets oortuig, soos ek het 'n nuwe fiets (500) nodig!

Gaan eers die ding ry Freddie, dan kom terug en se vir my dis glad nie nodig nie.......... ;)
Buitedien, N+1 is n wiskundige formule, en ek is nie te sleg met die goed nie :devilish:
 
Top