The Western Cape, and time on my hands.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
2StrokeDan said:
Mikie said:
Thanks for sharing, OomD, What a lekka ride report.
Reminds me that its been far too long since I last did a trip, but hell my GS would still be stuck in that mud  :eek7:

Can one not open the GS' two tappet/cam covers and somehow connect paddle wheels driven from the cams?

When last did you check the price of BMW accessories? I am a poor man
 
Ek het ook al daai vlater begaan juis mooi tussen Netklipfontein en Fokolsburg, Noord Kaap.

Geniet die report so vêr :thumleft:
maak die nut los nie die bout nie
 
Jys nie n Oom nie, jys n Meneer.
Baie dankie dit was n lekker lees op n stil Sondag oggend.
 
Ek het nou eers hierdie klaar gelees en kyk, en dit is n fantastiese toer, met baie avonture en ondervindinge 👍🏻. Beslis die tipe trip waarvan ek hou😁
Ek self hou net van minder probleme 😂

Dankie vir die deel - daars n paar plekke wat nog op my lys is, soos Verneukpan.
En waarskynlik nou weer met die XChallenge ipv die 950
 
Baie lekker RR om so vinnig te lees. Wens ek was daar buite eerder as hierso binne. @OomD ek skuld jou nog 'n drink of iets dat jy my vrou in die hande gekry het.
 
Top