The Western Cape, and time on my hands.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
2StrokeDan said:
subie said:
OomD said:
Ragbert said:
Hey Dirk,

Jy's swaarder op tyres as wat 2strokeDan op BM's is;)
Lekker saam gery met jou RR.

Sent from my SM-G780G using Tapatalk
:ricky: :biggrin:En kan jy glo die man het my by sy huis verwelkom ten spyte van die GS hemp en buff wat ek aangehad het!? :lol8:  Sy hart is op die regte plek :thumleft:

Jy het n GS buff en hemp aangehad  :eek7:  Sy poison werk stadig. Jy behoort sleg te begin voel oor so n week of twee en dan baie siek tot jou eiers heeltemal opdroog :eek7: :lol8:

n Ou wat n GS hemp dra, se eiers is lankal droog. Niks gif nodig nie.

Maar OomD behoort aan't herstel te wees met die KTM wat so lekker loop.

Dink net die man het in daai modder beland op n GS........ :eek7: :eek7: :patch: :biggrin: >:D ::) ::) :3some: :snorting:
Kyk ek het my GS baie geniet, maar ek wil my ook nie indink ek sit so vas met daai een nie. Een boer met 'n toyota sou nie genoeg wees nie. :lol8:
 
Very nice ride report, thanks for sharing  :thumleft:
 
Jaaasie OomD.
Met die wereld, en die toestand van die wereld waardeur jy gery het, dink ek al het jy met kortbroek en plakkies getravel....................sou jy nogsteeds :
 
Attachments

  • tumblr_3595a9749233d736735de3b73a6e1b90_3b0d0cb0_1280-L.jpg
    tumblr_3595a9749233d736735de3b73a6e1b90_3b0d0cb0_1280-L.jpg
    198.1 KB
OomD en sy GS op n trip met erg modder. Ek het n foto waar die GS omtrent plat le in die modder maar kan hom natuurlik
nie nou kry nie. Ek was moerse impressed dat iemand met so n bike daar deur is. Dit was nie net n kolletjie nie. Omtrent die hele pad het so gelyk :eek7:
 
Attachments

  • 2.jpg
    2.jpg
    90.8 KB
subie said:
OomD en sy GS op n trip met erg modder. Ek het n foto waar die GS omtrent plat le in die modder maar kan hom natuurlik
nie nou kry nie. Ek was moerse impressed dat iemand met so n bike daar deur is. Dit was nie net n kolletjie nie. Omtrent die hele pad het so gelyk :eek7:
:laughing4: Ek onthou daai Desember trippie al te goed. :patch: :biggrin:
 
subie said:
OomD en sy GS op n trip met erg modder. Ek het n foto waar die GS omtrent plat le in die modder maar kan hom natuurlik
nie nou kry nie. Ek was moerse impressed dat iemand met so n bike daar deur is. Dit was nie net n kolletjie nie. Omtrent die hele pad het so gelyk :eek7:

O OK, so hy is gewoond aan die modder goed.  :patch: :biggrin:
 
Thanks for sharing, OomD, What a lekka ride report.
Reminds me that its been far too long since I last did a trip, but hell my GS would still be stuck in that mud  :eek7:
 
:thumleft: :thumleft: :thumleft: enjoyed it tremendously
 
Dit was nou regtig 'n lekker report! Dankie vir die deel :thumleft:
 
Mikie said:
Thanks for sharing, OomD, What a lekka ride report.
Reminds me that its been far too long since I last did a trip, but hell my GS would still be stuck in that mud  :eek7:

Can one not open the GS' two tappet/cam covers and somehow connect paddle wheels driven from the cams?
 
Ek het nou die hele RR gelees en besluit dat jy op die Planning a Ride fred in hoofletters moet pos wanneer jy weer die pad gaan vat.  Dat een van ons nie per ongeluk binne 100 seemyl van jou ry nie.  Sulke teespoed soos joune, en die volume daarvan, is waaragtig lewensgevaarlik.

Bliksem my ou.  :eek7:

Jou stootraam het seker al 'n voorwiel verloor toe jy 3 jaar oud was. 
 
Dorsland said:

Haha, ag nee wat, julle is veilig. Teëspoed blyk my spesifiek te teiken. Maar dit maak darem vir lekker stories.  :lol8:
 
Dorsland said:
Ek dink jy moet jou forum naam na "Loop en Val" verander [emoji23]
Op 'n stadium, jare terug toe ek nog ywerig MTB getrap het, het ek donderdag aande saam met 'n groepie gery hier in Centurion, “Dark n Dirty”. Die idee was om baie single-track in te kry in die omgewing met net jou voorste liggie, ons het gereeld tussen 20km en 40km rondgerits voor die spur toemaak, waar ons altyd na die tyd gaan sit het vir 'n pizza of iets. In elk geval, ek het gereeld neergekom, natuurlik, so by so dat dit een van die rit se reëls geword het… ons hou nie op ry tot Dirk neergedonner het nie. :biggrin:
 
:imaposer: :imaposer:

Ai, lyk my jy is lus vir seerkry [member=15022]OomD[/member] Jy moet aan MMA begin deelneem.  Daai ouens kry vir die eerste span eina.
 
Het die skaapvel toe gehelp?
 
dirt rat said:
Het die skaapvel toe gehelp?
Ek het skoon vergeet om dit in die RR te noem, maar ja die skaapvel het die ding gedoen. 4600km of so en nie 'n enkele saalseer nie. Sit baie gemaklik ook, dit was my vrou se beste idee ooit (buiten om my te vat ;D)!
 
Dit was nou n gawe RR dankie OomD, maak weer so!! :thumleft: :drif:
 
Latest posts

Top