To the Breede Bash and beyond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Paardevlei afdraand

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/M2Q1xQywWFk[/flash]
 
MARCAL said:
Was lekker ons moet weer so maak.  :thumleft:

As dit nie vir jou was nie Kevin....het ek nou nog langs die pad gesit anderkant Greyton...weereens dankie vir die hulp :thumleft:
 
Biker Chick said:
RedRum said:
Paardevlei afdraand

[flash=480,385]https://www.youtube.com/v/M2Q1xQywWFk[/flash]

Hectic!! Ek kan amper nie glo ek is daar af nie!

As ek blykbaar nie in jou pad was nie, dan sou jy nog vinniger daar afgegaan het....  :imaposer:
 
GeelKameel said:
MARCAL said:
Was lekker ons moet weer so maak.  :thumleft:

As dit nie vir jou was nie Kevin....het ek nou nog langs die pad gesit anderkant Greyton...weereens dankie vir die hulp :thumleft:

Marcal het forum legend-wait for it-dary status verwerf.

Hy is die tipe ou wat jy in die bosveld in stuur met net sy onderbroek en 'n stomp klipmes en as jy hom sewe dae later kry het hy vir jou 'n woonstel blok gebou en 'n ou geroeste Landy ge-restore en hy kap net aan.

Lekker man.  ;)

Maar ek het lekker gelag toe ek hoor hy vertel iemand "@#$ dit vat nie baie om 'n paar wilddogs te impress nie. Jy draai net twee sparkplugs uit"
 
Grrrr.... said:

Hy is die tipe ou wat jy in die bosveld in stuur met net sy onderbroek en 'n stomp klinmes en as jy hom sewe dae later kry het hy vir jou 'n woonstel blok gebou en 'n ou geroeste Landy ge-restore en hy kap net aan.

Lekker man.  ;)

Maar ek het lekker gelag toe ek hoor hy vertel iemand "@#$ dit vat nie baie om 'n paar wilddogs te impress nie. Jy draai net twee sparkplugs uit"

waahahahahahaa
 
Grrrr.... said:
GeelKameel said:
MARCAL said:
Was lekker ons moet weer so maak.  :thumleft:

As dit nie vir jou was nie Kevin....het ek nou nog langs die pad gesit anderkant Greyton...weereens dankie vir die hulp :thumleft:

Marcal het forum legend-wait for it-dary status verwerf.

Hy is die tipe ou wat jy in die bosveld in stuur met net sy onderbroek en 'n stomp klipmes en as jy hom sewe dae later kry het hy vir jou 'n woonstel blok gebou en 'n ou geroeste Landy ge-restore en hy kap net aan.

Lekker man.  ;)

Maar ek het lekker gelag toe ek hoor hy vertel iemand "@#$ dit vat nie baie om 'n paar wilddogs te impress nie. Jy draai net twee sparkplugs uit"
:spitcoffee:  :lol8:
 
So jammer ek het die Bash gemis, maar 1600 retoer is bietjie wyd.

Dankie vir die storie en fotos Hanno!  :thumleft:
 
buzzlightyear said:
Nice vid, waar is die Paardevlei pad?

Die gesirkelde deel is daai sleg afdraand.
 
Attachments

  • Untitled.jpg
    Untitled.jpg
    131.5 KB
Ag wat buzz, jy kan dit eintlik maar ook "fall down hill" noem, of altans ek kan! Hehehe

MAAR, dit was nie my skuld nie, of dalk was dit, ek was te naby aan GeelKameel en is so gly gly amper in hom vas en toe ek my voete uitsit was daar niks.
 
Hier is hy, lyk GLAD NIE SO ERG NIE!

En toe koop ek weer 'n stukkie grond oppad op ook! Selfs die manne het gesukkel. Stoetie help vir RedRum...

Here I am, facing the tree, nadat ek my bike opgetel het. Hier het Hentie en sy vrou omgeval en dwars in die pad gestaan, toe GeelKameel dit sien toe slack hy af en sy bike stol, en ek vlieg tussen hulle deur...Sonder my bike!

Top