Today, Botrivier, Shunting Shed, Quick drink?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Uiltjie

Race Dog
Joined
Jan 10, 2007
Messages
2,627
Reaction score
16
Location
Caledon
Bike
AJS (all models)
Na al die "suicide letters" van Ama en sy meedoeners, gaan ek vanmiddag sommer Botrivier toe ry vir 'n drink in die nuwe Shunting Shed op die stasie.  Miskien 'n vinnige lekker pizza ook eet. 

Wie gaan my join?  Dis ewe ver vir my as vanaf Somerset Wes. 

Ek gaan Mev Uil probeer saamneem, julle SWAMBO's ook welkom!
 
Top