Lekker trip
Van Bloem af lekker gravel en teer, my nou op die N5 uitgegooi, so 70km vannie huis af
Befokte nice bike vir die prys.
Veral op teer, LOVE daai 6 speed.
Op gravel verkies ek die ou GS 5 speed.
Ma BAIE lekker.
As ek dit geweet het het ek amper afgevlieg Slaapstad toe en terug gery.
Lekker gat seer en lyfseer, maar ek dink my lewer is dalk so bietjie geswel van al die Vrystaat Koffie.
Die gladderige Karoo3 is n ongelooflike cure vir babbelas op gravel ....Dink ek het n paar moerse skidmarks in my Jockey