0012
Race Dog
immigrant said:...Teen die einde van die rit het daai fles lekker gepong na vrot melk. ...
:imaposer:
Dis vir presies hierdie rede dat my "travel mug" en fles met my naam engrave is, sodat niemand dit ooit verwar met hulle s'n nie, en sodat daar nooit melk by myne ingegooi word nie :lol8:
Lekker OCD daaroor :bueller:
Ek het die idee dat as n mug of fles eers so bederf was, is daar altyd daai vrot melk reukie... en ek is bewus van die feit dat daai reukie miskien net in my kop kan wees