Tussen stasies

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Aai oubaas se honne jy maak my verlang ken daai paaie en kontrei baie goed het op ventersburg groot geword en die paaie baie gery.... die driehoek tussen kroonstad senekal en ventersburg het darm ma n helse klomp grondpaaie ons  moet eendag n Vrystaat grondpad naweek hou dan ga ry ons aldie ou paaie weer
 
    Dankie Vaalseun.So leer ons mekaar die land ken.Ek het n jaar gelede by daai plekke verby gery en nie besef dit bestaan nie.
 
Dankie Vaalseun.

Baie mooi prentjies wat jy vir ons gepost het. Baie Dankie vir n nice RR.

:thumleft: :thumleft:
 
Shit bricks... awesome RR  :thumright:

Dankie vir die deel!
 
Sidpitt said:
Lekker RR Vaalseun.
Ek't so pas besef hoe bevoreg ek is om elke dag die paaie (behalwe vir die off-road deel langs en op die spoor) te kan ry.
Daar is baie min paaie wat ek nog nie hier in die Noord Vrystaat gery het nie.
Alhoewel ek gereeld by baie van die plekke waar jy kiekies geneem het verby ry (soms jaag)  besef ek nou weer hoe spesiaal die plekke is en dat ek tyd moet maak om dit te waardeer.
Thanks!
PS: en ek's bly jy het sulke mooi woorde vir ons ou vaal Vrystaat.
:thumleft:

Ek het nou 'n ompad gevind vir die deel wat ek op die spoor moes ry. Dit beteken 6km op die spoor word prysgegee in ruil vir 11km grondpad. Daar is ook 'n geleentheid om die roete in twee te deel, deur by die halfpadmerk terug te ry Parys toe (of Kroonstad toe in jou geval). Dit beteken die roete is nou rybaar vir enige gemiddelde ryer, selfs miskien vir die novice.
 
Very nice RR Vaalseun. What are the chances of a GPS route / track? This looks like something I'd like to do in the near future
 
Super RR!  Thanks for sharing... I guess anyone that's not been raised in the area looks at that area as ugly, as you say... But after having read your RR, anyone will suddenly see the area in new light... So thanks for the effort! :thumleft:
 
Nice ride report and great pics, thanks for sharing.  :thumleft:

Must a trip to the Dome soon.
 
My wereld - Ek het in Sasolburg grootgeword en ouers nou in Parys. Nie besef daar is so baie geskiedenis daar nie - Fantastiese ride report Vaalseun!

Die belangrike ding is om daai paaie te gaan ry!
 
Nice RR

Sal like om hom te doen, lekker rustig en al die besigtigheid
 
Rooiwal verwys:  Dit was een van De Wet se groot oorwinnings, nie soseer oor die manskappe nie maar weens die feit dat die trein wat daar gebuit was, vol kersfees(goete) was vir die Britse soldate op die front. Die burgers het lekker kerskoek en so paar snapse gevat daar!  Toe word die ammunisie ook aan die brand gesteek - dit kon glo myle ver in die nag gesien word.  Die Tommies was bra suur oor hul verliese aldaar!
 
Shoe Vaalseun,

ek het nou regtig hierdie ride report van jou geniet.

Baie dankie :thumleft:
 
Baie goeie RR!! Ek doen n skripsie oor die Boereoorlog. Sal dit epos vir enige iemand wat daarin belangstel! Dit is so n belangrike area daardie vir die geskiedenis van ons land.
 
Me and some friends are concidering this route some time. ITs haunting us ever since we read the RR!

How difficult is the route to follow? Does anyone have the gps maps/GDB file for the route?
 

Latest posts

Top