tyre pressure

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Aug 26, 2014
Messages
2
Reaction score
0
Location
Welkom
Bike
Yamaha Super Tenere
middag almal
kan iemand asb vir my se die regte tyre pressure vir teerpad  met panniers vir my alleen  en as ek grondpad ry wat die tyre pressure dan moet wees , en as vroutjie saam ry hoe hard pomp ek die wiel dan
dankie danie h
2012 yamaha super tenere
 
Top