subie
Bachelor Dog
Ek wil die metzeler tourance tyres afhaal en meer grondpad georienteerde tyres opsit.
Was vanoggend by just bike tyre gewees en na die Mitas E0 7 gekyk en Michelin T63.
Die Mitas EO 7 lyk vir my oraait. Wat my pla is die T63. Die knobblies lyk vir my bietjie eina.
Ek is nie veel gepla oor tyre se teerpad performance nie maar meer oor hoe dit n grondpad met sand hanteer. Modder is nie n faktor nie want ek beplan my trips om dit te probeer vermy.
Is die T63 goed off road?
Wat van die Mitas C17 en C19 voor tyres?
Enigiemand wat bietjie raad het??