grim101
Race Dog
Wil ook gaan kyk hoe lyk die pan waaroor almal praat. Beplan om nuwejaars dag vir so 4 dae 'n trip in te werk.
Ry van Oudtshoorn af. Enige intresante roetes daarnatoe. Plekke om te slaap naby die pan? Let wel ons kamp nie en soek darem 'n bed. Kyk na Brandvlei of so. Enige advies? Hoef nie te vrae of dit warm gaan wees nie :biggrin: