Bosbaard
Pack Dog
- Joined
- Dec 6, 2015
- Messages
- 78
- Reaction score
- 1
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
More al die honne
Wil net weet of ek bekommerd moet wees oor sny in agterband,het so 150km gedoen na ek sny gesien het,kon dalk al vroeer gebeur het.
Gaan oor volgende 2 dae so 800km doen,meeste teer.
Sal nie band kan vervang voor ek wil ry nie,anders moet ek fiets op wa laai en dit is nou nie eintlik die eerste keuse nie.
Annekee Wilds,800km op
1200 adv
Ek luister graag