Vrouens en wiskunde

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

paulb

Race Dog
Joined
Jun 19, 2009
Messages
1,196
Reaction score
101
Location
Far East
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek weet nie hoe my vrou meetkunde geslaag het nie , sy stry altyd met my oor hoeveel vierkante meter ons garage is.

Nou in die week sê sy vir my dat daar nie nog n bike in die garage sal pas nie , toe wys ek haar maar  :imaposer: :imaposer:



 

Latest posts

Top