Vrydag middag tot Sondag aand..Noord!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Steyn

Pack Dog
Joined
May 14, 2008
Messages
236
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Honda XL650V Transalp
Ons is paar manne (meer is altyd welkom) wat die naweek van 26-28 September op 'n biketrip wil gaan.  Al wat nog vas is, is die datum, vertrek uit Pretoria, en die feit dat ons so veel as moontlik grondpaaie (kan maar half slegte grondpaaie ook wees), oftewel min tot geen teerpaaie wil ry nie. Die rowwe idee is om in die rigting Noord tot Noord Wes te mik, en Vrydag en Saterdag op verskillende plekke te kamp.   

Enige idees, roetes en kampplekke wat aanbeveel kan word?
 

Latest posts

Top