Ek is opsoek na 'n 4x4 Quad. Weet enigeiemand van een iewers wat dalk rondstaan? Wil verkieslik nie meer as R20k spandeer aangesien dit net 'n naweek speelding gaan wees.
Hoor graag!
Heinrich
[email protected]
072 205 3995
Hoor graag!
Heinrich
[email protected]
072 205 3995