gerhad
Race Dog
Ek het so sommetjie gaan maak oor wat my HP my al gekos het tot nou toe:
Beskrywing Koste
BMW HP2 83 000.00
Voor shock (Modify) 1 500.00
Agter shock (C2P) 7 900.00
Exhaust & headers (Remus) 5 000.00
Side stand bracket 1 250.00
Screen bracket (Niku) 450.00
Probleem uitsorteer (Fuel pump & electronics) 2 500.00
Tank bag 1 182.00
Shipping van bike (Kimberley - Somerset) 1 450.00
Uni filter 755.00
Voor shocks (ekstra stel & work done) 6 350.00
Crash bars 2 000.00
PC5 & mapping 5 195.06
Seat skroefie 30.00
HPN tenk 10 000
1200 ADV agter rim 3900.00
Totaal 132 812.06
Dit sluit nou nie running costs in nie, goed soos petrol, olie, tyres ens.
Maar nou moet ek ook darem se dat dit wat ek uit die bike uit kry is PRICELESS!!!!! Dis 'n bedonnerde bike!!
Sal ek hom verkoop............Not die donner!!! (Behalwe as ek die geld nodig het, maar nie omdat ek spils is in my kop nie)